Bosveld Rome
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerspan kq 136, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bushveld Rome is aan die voet van die asemrowende Kransberg geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke wat na die stoep lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop beskik die eenheid oor 'n swembad en oorgenoeg buitesitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die huis is op die grens van Marakele Nasionale Park, waar die Groot 5 gesien kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Glaudina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Duikerspan kq 136, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Bosveld Rome het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerspan kq 136, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang