Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Villa

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moddervis-laan 1629, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bosveld Villa is 'n bekoorlike gastehuis ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n wegbreek in Marlothpark. Dit bied ruim en gerieflike B&B-verblyf aan 8 gaste.

Gaste het 'n keuse tussen dubbelkamers of 'n lieflike suite. Die kamers het dubbelbeddens en die suite het 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of net 'n stort.

Elke eenheid het ook 'n lessenaar, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder kan gaste in die gemeenskaplike sitarea ontspan. Hierdie area is ook die eetarea waar 'n komplimentêre ontbyt bedien word. Die hooflodge het ook 'n kroeg wat volledig toegerus is.

Die gastehuis sluit ook 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Die verblyf het 'n sonkragstelsel wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Moddervis-laan 1629, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moddervis-laan 1629, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0471577257be4fd6bf88e25432e0cef446a151417f8e3ae7998667bac03e8f84f8350faf14fcbe7f3ab74fc99d2ddc236d10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 1629 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.344383740615 31.76011182209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang