Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Wegbreek Safaris

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chamara D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beslis 'n bestemming waarheen ons sal terugkeer. Vriendelik en gasvry. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edward Cornelius
Bosveld Wegbreek Safaris
Dankie vir jou terugvoer, Chamara. Ons is bly julle het dit geniet, ons sien uit om julle weer te sien!

Melissa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, net, vriendelik en stil. Ja, die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edward Cornelius
Bosveld Wegbreek Safaris
Baie dankie vir jou terugvoer, Melissa. Ons is bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.

Kelly W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pleasurable. Really friendly and accommodating host. The facilities were great. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edward Cornelius
Bosveld Wegbreek Safaris
Thank you for the kind words, Kelly. It was lovely having you with us! Looking forward to your next visit!

Vernon W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, gerieflik, waarde vir geld. Heerlik, sal weer gaan en definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edward Cornelius
Bosveld Wegbreek Safaris
Baie dankie, Vernon. Dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer. Bosveld groete!

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Awesome. Ons het baie tuis gevoel met aankoms, die ontvangs was uitstekend en die plekkie wat ons in gebly het was baie skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Edward Cornelius
Bosveld Wegbreek Safaris
Baie dankie vir jou resensie, Jan. Dit was lekker om julle by ons oor te kon hê. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Die Bosveld Wegbreek Safaris span

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2024

Bekostigbare verblyf in die bosveld. Dit was bietjie verwyderd van waarheen ons moes gaan daagliks, so die grondpad is iets om in gedagte te hou. Die ligging dink ek is goed vir wat dit is, maar was nie aangewese vir ons wat anderkant die dorp elke dag moes wees nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alida V
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Apr 2024

Teleurstellend. +/- Gemors op die wegbreek. Daar is WiFi, maar net by ontvangs en ook net beskikbaar vir 'n sekere aantal gaste. (Ons het 'n skoolrugbyspan gehad wat daar was vir die naweek, so geen sein vir die res van die gaste tot en met hulle vertoef vir 'n dag nie). Sein was taamlik noodsaaklik die naweek aangesien ek 'n tiener by die huis het en my man 'n belangrike pos beklee. Die chalet se badkamer is glad nie op standaard nie, houtpalet om op te staan terwyl mens stort (kom nie baie skoon en netjies voor nie), dis ook baie klein en kom half as 'n na-gedagte voor, die beddens bestaan uit saamgepersde houtblaaie wat al taamlik verwese daarna uitsien met 'n matras op. Die kombuis het 'n afgeleefde 2-plaatstoof tot beskikking. Ek en my gesin het nie oorgeslaap nie en het ek verblyf by 'n oord 300 km verder gekry.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Edward Cornelius
Bosveld Wegbreek Safaris
Dankie vir jou terugvoer, Alida. Ons is baie bly dat julle ander verblyf kon kry. Jammer oor julle teleurstelling, dit is maar net 'n bewys dat 'beauty is in the eye of the beholder'. Ons ander gaste was baie tevrede. Vrede vir julle!

Lindelani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Relaxing. Friendly staff and clean pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker ontspanne en waarde vir geld. Ons het ongelooflik lekker gebly. Gerieflike chalet, naby aan die swembaddens. Die kinders het hul gate uit geniet. Die dames wat die plekkie bestuur was baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om die tydjie vir ons lekker te maak en na ons behoeftes om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edward Cornelius
Bosveld Wegbreek Safaris
Dankie, Danie, vir jou goeie terugvoer. Dit is vir ons lekker om te sien hoe gaste dit by ons geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Edward Cornelius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R552
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R552
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 400 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b5b4ce6c0ac7e4ab908d1f2363bc9192027993c28704486904f4742600642aa886e07ec1194c76ba2ea5587f6694c850cbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R552 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Driefontein Farm Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.62332 28.41955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang