Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Wegbreek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Helen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die kamers en entertainment area kort niks. Het 'n awesome reset naweek gehad. Dis baie goed ingerig en lekker rustig. Zebras, springbokke en wildebeeste te sien reg op jou stoep. Lekker privaat. Sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike gasheer, netjies en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, rustige, netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Tuiste weg van die huis. Ons het ons tydjie terdeë geniet. Priscilla en Paul het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Thomas het ons met 'n heerlike wildsrit vermaak en gesorg vir koeldrank en musiek. Ons Yorkie, Lexi, het haarself gate uit geniet. Ons het heerlik ontspan in die private borrelbad en uitgerus teruggekeer huis toe. Ons sal julle beslis weer in die nabye toekoms besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickus R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ongelooflike verblyf wat ons verwagtinge oortref het. Ons het heerlik gebly en gekuier. Sal beslis weer teruggaan. Perfekte verblyf en ligging vir diegene wat omliggende gholfbane wil besoek, en na die tyd te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustige atmosfeer, definitief uitgerus na ons verblyf daar. Woonareas baie netjies en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowend as jy na rustigheid soek. Verblyf so netjies en rustig en het alles jy hoef net jou klere en kos te neem. Mooi natuur en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie geniet. Stil en baie mooi. Alles is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lafenis vir die siel! Uitstekende waarde vir geld, stil en rustig! Hulle is vriendelik en gemaklike mense wat jou tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René O
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Uitstekende fasiliteite in die hartjie van die bosveld. Ongelooflike rustige en netjiese bosveld wegbreek. Alles is pragtig, goed toegerus. Priscilla was vriendelik en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida K
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Heerlike wegbreekplek met die lekkerste bosveldatmosfeer. Ons het 'n heerlike naweek in die bosveld geniet. Die gasvryheid en organisasie van die gasvrou was uitstekend, alle reëlings het seepglad verloop en haar padaanwysings was duidelik. Dis 'n pragtige plaas, die huisie waar ons gebly het is pragtig en gemaklik. Die diere se drinkplek is reg voor die huisie en dit was wonderlik om die diere so naby te sien. Sal beslis weer daar gaan uitspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5545ee2402593d1fe616d7795a70834bf6120da116e69b986da2bee8aa2198689c4b3e473adc8af8ea2920cdd729f875ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang