Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Wegbreek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Thea E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aboluut ongelooflik! Wat 'n amazing wegbreek. Ons sal definitief weer die stukkie hemel besoek as 'n paartjie en ook as 'n gesin. Alles is goed ingerig en word bedryf om ten volle ontspanning vir die gas te verseker. Die gasvrou is 'n absolute juweel van 'n vrou. Die 4-voetkinders maak die ervaring net soveel lekkerder. Die wild baljaar heeldag en dis 'n sig om te sien. Dit is die beste bespreking wat ek al ooit gemaak het! Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die kamers en entertainment area kort niks. Het 'n awesome reset naweek gehad. Dis baie goed ingerig en lekker rustig. Zebras, springbokke en wildebeeste te sien reg op jou stoep. Lekker privaat. Sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike gasheer, netjies en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, rustige, netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Tuiste weg van die huis. Ons het ons tydjie terdeë geniet. Priscilla en Paul het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Thomas het ons met 'n heerlike wildsrit vermaak en gesorg vir koeldrank en musiek. Ons Yorkie, Lexi, het haarself gate uit geniet. Ons het heerlik ontspan in die private borrelbad en uitgerus teruggekeer huis toe. Ons sal julle beslis weer in die nabye toekoms besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickus R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ongelooflike verblyf wat ons verwagtinge oortref het. Ons het heerlik gebly en gekuier. Sal beslis weer teruggaan. Perfekte verblyf en ligging vir diegene wat omliggende gholfbane wil besoek, en na die tyd te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowend as jy na rustigheid soek. Verblyf so netjies en rustig en het alles jy hoef net jou klere en kos te neem. Mooi natuur en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustige atmosfeer, definitief uitgerus na ons verblyf daar. Woonareas baie netjies en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie geniet. Stil en baie mooi. Alles is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lafenis vir die siel! Uitstekende waarde vir geld, stil en rustig! Hulle is vriendelik en gemaklike mense wat jou tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Die kamers is skoon en netjies. Ons honde het dit geniet om saam te kom en die. Die kamers is skoon en netjies. Ons honde het dit geniet om saam te kom en die gasheers was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5545ee2402593d1fe616d7795a70834bf6120da116e69b986da2bee8aa2198689c4b3e473adc8af8ea2920cdd729f875ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang