Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Wegbreek

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld Wegbreek is ’n selfsorgeenheid op ’n wildsplaas net 90 minute vanaf Pretoria. Dit is langs die bekende Euphoria-gholflandgoed en Hydro Spa. Dit is ideaal vir ’n paartjie of gesin van 4 gaste wat op soek is na ’n lieflike boswegbreek, naby die huis.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die boma-area is privaat en het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die stoep lei na 'n privaat Jacuzzi en braai-area waar gaste die vrylopende wild kan besigtig en daar is ook 'n tuin en swembad. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n pragtige uitsig met braaigeriewe wat op die plaas is. Gaste kan daar kom met hul eie voertuig of die wildsvoertuig.

Bosveld Wegbreek bied ook wildritte met 'n wildbesigtingsvoertuig. Hierdie verblyf grens aan Euphoria Golf Estate and Hydro Spa wat 'n ontwerpersgholfbaan, spa, pizza restaurant en 'n kabelkar het. Ander aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry, gholf en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Helen T
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamers en entertainment area kort niks. Het 'n awesome reset naweek gehad. Dis baie goed ingerig en lekker rustig. Zebras, springbokke en wildebee...
Sien meer
Okt 2024
Wentzel H
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike gasheer, netjies en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, rustige, netjiese plekkie.
Sep 2024
Barry B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Tuiste weg van die huis. Ons het ons tydjie terdeë geniet. Priscilla en Paul het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Thomas he...
Sien meer
Jul 2024
Nickus R
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike verblyf wat ons verwagtinge oortref het. Ons het heerlik gebly en gekuier. Sal beslis weer teruggaan. Perfekte verblyf en ligging vir die...
Sien meer
Apr 2024
Jaco P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige atmosfeer, definitief uitgerus na ons verblyf daar. Woonareas baie netjies en volledig toegerus.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Bosveld Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5545ee2402593d1fe616d7795a70834bf6120da116e69b986da2bee8aa2198689c4b3e473adc8af8ea2920cdd729f875ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang