Harteliefhuisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carolien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 257
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Henry F - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker bos kuier.
Jurie En Hanlie V - Mei 2024
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Christa P - Apr 2024
Algehele gradering
Uitgerus en die liefde van Jesus in die huisie ervaar. Sal weer en weer gaan.
Christiaan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige bosveld wegbreek!
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie Christiaan. Dis te lekker om te lees hoe julle geniet het van die bosveld en mooi natuur. Julle is enige tyd weer welkom!
Suzette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Verder was die natuur en "Stilte" wonderlik.
Harteliefhuisie se terugvoer
Suzette, dis beslis nie Madeliefie huisie nie. Ons het duidelik in die e-pos geskryf: Bosveldhuisie/Harteliefhuisie, asook baie duidelike aanwysings per e-pos en WhatsApp gestuur oor hoe om by die huisie uit te kom. Jammer dat jy dit nie opgevolg het nie.
Leon R - Jan 2024
Algehele gradering
Good weekend break.
Harteliefhuisie se terugvoer
Thank you for the review.
We are glad that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again at Boshuisie.
Matthys N - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige natuurskoon, diere kom naby huisie, skoon, alles is goeie kwaliteit.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike gradering! Dit word baie waardeer. So bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer by ons Bosveld-huisie. Groete,
Daniel J B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende gradering! Ons waardeer dit baie.
So bly julle het die rustigheid van Bosveld huisie geniet.
Altyd weer welkom.
Bosveld groete
Bernadine V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Suzelle E - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier gewees.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir julle puik resensie, ons waardeer dit baie.
Ek is baie bly julle het ons rustige Bosveld huisie en omgewing geniet.
Julle is altyd weer welkom.
Werner B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek, en alles was baie mooi skoon en netjies.
Harteliefhuisie se terugvoer
Die wonderlike resensie word baie waardeer! Ons is baie bly julle het jul verblyf so na aan die natuur baie geniet.
Julle is altyd weer welkom.
Bos groete
Marthinus H - Sep 2023
Algehele gradering
Was awesome.
Tanja M - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie Tanja, vir die uitstekende gradering. Baie bly julle kon lekker ontspan. Hoop julle kom kuier gou weer. Bosveld groete
Koos F - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende bosveldkuierplek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ek is baie bly julle het so lekker gekuier.
Julle is altyd weer welkom.
Louise V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie!
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike gradering en vir julle geduld met die krag situasie.
Daar gaan definitief aandag aan die probleem geskenk word in die nabye toekoms, om dit vir gaste meer aangenaam te maak.
Vriendelike groete
Cheryl namens Hartelief huisie
Bonnie R - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties
Yolande A - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte rustige naweek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie, Yolande, vir die uitstekende resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het in Hartelief Huisie.
Julle is altyd weer welkom.
Bosveld groete.
Dierdre B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie in Verloren Estate, baie netjies.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet, en julle is altyd welkom.
Nicola K - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die natuur!
Elzalize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustigheid en stilte.
Elriette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie in die bos!
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo Elriette, ek is so bly om te hoor jy kon geniet van die stilte en rus van die mooi Bosveldnatuur. Kom kuier gerus enige tyd weer. Bosveld groete
Gert F - Feb 2023
Algehele gradering
Die versteekte juweel is beslis 'n diamant in die bos.
Harteliefhuisie se terugvoer
Goeiedag Gert, dankie vir jul mooi woorde. Ja wat is nou lekkerder as vars skoon gewaste natuur se reuk. Ons is bly jul kon van hierdie juweel plekkie geniet. Altyd weer welkom.
Chrisna O - Jan 2023
Algehele gradering
Naweek was baie rustig. Die huis se ligging was naby 'n hoofpad en die motors wat oor 'n spoedversperring ry kan soms steurend wees veral as jy stilte in die bos soek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo Chrisna, baie dankie vir julle terugvoering. Groete daar.
Matthews T - Jan 2023
Algehele gradering
Terrible experience ever!
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Matthews, normally, I am upset with bad reviews, but I find yours highly unreasonable. You did not read what you were looking for. Our place is advertised as a quiet place for nature lovers. ("This romantic cottage was made for a bushveld getaway far from the hustle and bustle of the city"). Nature lovers like that kind of atmosphere and surroundings.
Further on, why didn't you read any communications sent to you before arrival? We make a lot of effort to inform our guests beforehand. The cottage was clean, and you received more than normal service from us due to not reading your emails and SMSs. You can't say security is bad and even you struggled to get into the property without the gate key and ID.
Your review conflicts with the words you affirmed when leaving our accommodation.
Kind regards,
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid van self.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Pieter, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Bly jul kon die rustige wegbreek geniet. Kom ontspan gerus weer in hierdie bosveld "paradys".
Theo G - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies skoon, baie privaat.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie Jana, vir die positiewe terugvoering. Kom loer gerus weer in as julle bietjie wil rus. Bosveld groete.
Frik B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was die moeite werd, gerieflik, skoon en alles wat jy nodig het.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie julle. So bly om te hoor julle het geniet. Altyd weer welkom.
Chantel S - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome verby.
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Hallo Chantel, dis so heerlik om so 'n mooi terugvoer van natuurliefhebbers te ontvang. Dit maak ons harte warm! Klink sowaar of jul, jul hart verloor het by "Hartelief op Verloren". Kom soek daai hart gerus gou weer! Groete, Piet en Carolien
Margaret D - Sep 2022
Algehele gradering
Privaat, skoon en gerieflik.
Harteliefhuisie se terugvoer
Goeiedag Margaret, dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te lees dat jul die stilte en rustigheid kon geniet.
Bosveld-groete
Gerhard H - Aug 2022
Algehele gradering
Idiaal vir 'n rustige naweek se wegbreek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo Gerhard, dankie vir jul waardevolle resensie. Dis heerlik om te lees dat jul lekker kon ontspan. Dis mos waarvoor mens bosveld toe wil kom. Kom kuier gerus weer.
Christa D - Aug 2022
Algehele gradering
Alhoewel die eienaar uit haar pad gegaan het om my te akkommodeer op die Sondag dat my seun en vriend by die landgoed kon inkom, was ons nie baie beïndruk met die ligging nie. Dis nie waarde vir geld nie.
Harteliefhuisie se terugvoer
Beste Christa,
Dis so jammer dat jy nie ons duidelike reels vooraf en saam met die kwotasie gelees het nie en nou n baie negatiewe resensie stuur.
Geen eiendom sal aanvaar as n gas vir twee mense bespreek en met 6 mense opdaag nie. Jou houding en opmerkings aan ons daarna spreek van swak maniere.
Ons het uit ons pad gegaan om vir 6 gaste in plaas van 2 the akkommodeer. In die toekoms lees volledig wat jy bespreek en wat jy kry.
Arno V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier in die bos.
Harteliefhuisie se terugvoer
Beste Arno en gesin, baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ek is so bly jul het geniet en dat jul so aktief kon wees. Dis so goed vir 'n mens se gesinslewe. Kom maak gerus enige tyd weer 'n draai. Groetnis
Jacques R - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige bosveldwegbreek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Jacques, ons skitter behoorlik as jul ons bosveldplekkie as 'n "weggesteekte diamant" beskryf. Baie, baie dankie.
Julle is altyd weer welkom.
Christa C - Jun 2022
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plek om weg te kom vir 'n kort bosveldbreek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo Christa, baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ek is so bly jul het geniet, veral die mooi bome, wild en bosveldvuur. Klink sowaar of jul, jul hart verloor het by "Hartelief op Verloren". Kom soek daai hart gerus gou weer.
Sonja S - Jun 2022
Algehele gradering
Quaint, restive.
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Hi Sonja, glad to read that you loved our home and the quiet surroundings.
Thank you for the tips and sorry for the hot water in the kitchen. We will check on it and replace the braai globe. For future guests, it never becomes busy on the farm, due to strict rules and no day visitors allowed. There is an open cupboard in the passage between the kitchen and bedroom for clothing or food.
Nicolette M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig en het baie ontspan, gee selfone wat mens pla nie!
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Nicolette, baie dankie vir jul wonderlike terugvoer. Ek is so bly jul kon heerlik ontspan by ons rustige boshuisie.
Kom kuier gerus weer as die stad se gewoel te veel raak. Bosveld groete
Amanda B - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing little Gem in the Bush.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Amanda, we are so grateful for your lovely review and that you had a wonderful stay. We do believe these reviews are super helpful when potential guests are researching different establishments and we are sure your input will assist them in a big way when making decisions. Please come and visit again.
Caroline T - Aug 2021
Algehele gradering
Weekend break to celebrate our anniversary.
Harteliefhuisie se terugvoer
Thank you Carolien, for your beautiful feedback, we are so happy to hear that you had a lovely stay and that you enjoyed the cottage!
We look forward to welcoming you back for another anniversary! Congratulations!
Andy H - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent. Peaceful. Superb.
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
It's heartwarming to get compliments like this! It's lovely to hear when guests/friends enjoyed the bushveld atmosphere and quietness. Yes, I share the big wish for a solar heated pool! (you never know...)
Looking forward to your next visit. Warm regards!
Evert S - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige Bosveld-atmosfeer net buite Pretoria.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Evert! Bly jul kon die wegbreek geniet. Kom kuier gerus weer.
Chene V - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut 'n naweek om te onthou!
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie julle!! So bly om te hoor jul kon ontspan en geniet.
Altyd weer welkom!
Rosa S - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut pragtig, ontspanne en as jy stilte soek is dit die plek!
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie, Rosa. Dis heerlik om te hoor v gaste wat die mooi natuur, diere en stilte waardeer. Jul is enige tyd weer welkom.
Bosveld groete!
Christoffel M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie aangename en bevredigende verblyf.
Gerard N - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Harteliefhuisie se terugvoer
Beste Gerard,
Dankie vir jou terugvoer. Dis goed om te weet julle het die wegbreek geniet.
Kom kuier gerus weer.
Flip S - Feb 2020
Algehele gradering
Hier word mens een met die natuur.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dagse Flip.
Julle is enige tyd weer welkom. Ek hou van hierdie beskrywing: "Hier word mens een met die natuur"!
Elsie Y - Des 2019
Algehele gradering
Rustig in die bos.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo Elsie, Dis goed om te hoor jul het so geniet. Ja die staproete is pragtig!
Truly T - Nov 2019
Algehele gradering
'n Heerlike bosveldwegbreek, wens dit was langer!
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Truly, dankie vir die resensie. Dankbaar om te hoor jul het gerus en geniet.
Bosveldgroete.
Anke S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig omgewing.
Pieter L - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Karin S - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik, gerieflik, ongelooflik, rustig, wonderlik en natuur was alles waarna ek gesoek het.
Harteliefhuisie se terugvoer
Karin baie dankie vir hierdie uitgebreide terugvoer. Dis hartverwarmend om te lees dat jul so tevrede was. Ja dis nogal n voorreg om met n fiets tussen die diere te kan ry. Kom kuier gerus weer. Groete!
Talitha J - Jun 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreek-plekkie!
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Hi Talitha, lekker om hierdie terugvoer te lees. Jul was behoorlik bedrywig! Bly jul kon so n verskeidenheid diere sien en geniet van die stap en fietsry. Ons het nou ook n klein swembadjie reg langs die huisie.
Kom loer gerus!
Stephanie H - Jun 2019
Algehele gradering
It was clean, neat and beautiful. We loved every minute of our stay there.
Harteliefhuisie se terugvoer
Thank you so much for your review. Always welcome back.
Bushveld-greetings!
Tania L - Jun 2019
Algehele gradering
Perfect place for a break from city life.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dear Tania,
Thank you very much for an excellent review. We would love to see you here again.
Warm regards,
Harteliefhuisie
Mandie V - Mei 2019
Algehele gradering
Die naam van die plek sê alles.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo Mandie, baie dankie vir jul mooi terugvoer. Eks so bly jul het geniet en so baie wild gesien. Klink sowaar of jul jul hart verloor het by "Hartelief op Verloren". Kom soek daai hart gerus gou weer. :)
Ina U - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, rustig en gerieflik.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie Ina. Dis hartverwarmend om te hoor jul was tevrede en kon geniet. Dankie ook vir julle vriendelikheid.
Alles wat mooi is vir die res van die jaar.
Tinie T - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig in die bosveld.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Tinie.
Dis goed om te hoor jul het die rustige bosveld geniet. Kom ontspan en laai die batterye gerus weer!
Vriendelike groete.
Aldi N - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig ingerig op 'n pragtige perseel.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie vir hierdie mooi resensie Aldi!
Ons is dankbaar dat jul die rustige atmosfeer en vreedsaamheid kon geniet.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Johann B - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike eienaars wat regtig uit hulle pad gaan om vir jou die beste tyd te bied.
Harteliefhuisie se terugvoer
Beste Johann en Natasha
Baie dankie vir julle terugvoer.
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons waardeer jul komplimente en is baie bly dat julle dit geniet het.
Bosveld groete!
Anton V - Feb 2019
Algehele gradering
'n Baie lekker bosveld-ervaring.
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering Anton. Dit is gaste soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak om aan te hou om die pragtige stuk natuur en boshuisie met ander te deel. Julle is altyd weer welkom!
Vriendelike groete.
Hester S - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike huisie in die mooiste Bosveld!
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Hester. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves en ontmoet.
Baie dankie ook vir die hulp met n hele paar bome se uitkenning!! Meeste van hulle het nou reeds naamplaatjies gekry.
Kom kuier gerus weer. Groete aan jou ouers.
Werner B - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike naweek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Gwen, dis so lekker om te lees dat jul dit ongelooflik geniet het. Die natuurskoon bly maar pragtig hier.
Groete tot n volgende keer!
Diane Y - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect location.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Diane, we are so happy to hear that you enjoyed the farm setup with your lovely family from Pretoria. Wishing you all the best for the rest of the year and we hope to welcome you back somewhere in future.
Werner L - Okt 2018
Algehele gradering
Die is net die plek om weg te kom van die gejaagdheid van die daaglikse lewe af.
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Goeiedag Werner,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so 'n uitgebreide en positiewe terugvoer te gee. Dit is vir ons so lekker om te hoor as gaste Hartelief, die stilte en die bosgeluide geniet het. Kom maak gerus weer kop-skoon!
Leonie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, alles wat jy nodig het.
Lees meerDeidre F - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer, Deidre. Dit is goed om te hoor dat jul 'n rustige naweek gehad het. Bosveld-groete
Tienie M - Sep 2018
Algehele gradering
Het lekker ontspan.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie Tienie, ek is bly jul het lekker ontspan. Inderdaad werk die permit-kode, na 'n proeftydperk, nou vir 'n langer tydperk. Vriendelike groete
Neels V - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was puik! Bosveld op sy beste!
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie vir die gawe resensie Neels, dit is vir ons heerlik om te hoor as gaste die Bosveld so geniet. Ons hoop julle kan binnekort weer bietjie kom uitspan. Mooi bly.
Anita M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend, lekker en rustig.
Harteliefhuisie se terugvoer
Beste Anita,
Ons is bly om te hoor dat die wittebroodspaar dit geniet het!
Monique V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, alles wat jy nodig het. Plek is baie goed opgepas.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie Monique! Die wete dat gaste lekker gebly het is altyd 'n riem onder die hart. Kom kuier gou weer!
Suzette L - Aug 2018
Algehele gradering
Die pragtige bosveld-omgewing is ideaal om te ontsnap vanaf die stadsgewoel.
Harteliefhuisie se terugvoer
Beste Suzette,
Baie dankie vir die mooi en uitgebreide terugvoering. Noudat julle jul harte by Hartelief verloor het, sal julle gou weer moet kom om dit dit kom haal :)
Altyd welkom!
Saskia M - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflik!
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi komplimente Saskia. So bly jul dames het geniet en tuis gevoel. Altyd weer welkom!
Liz B - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome accommodation, great service and a really beautiful experience!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome verblyf, wonderlike diens en regtig 'n pragtige ervaring!
Die verblyf was lekker en skoon en goed toegerus. Daar was diere rondom die plek en dit was wonderlik om te sien en te ervaar! Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hi Liz, we are so grateful for your lovely review of Hartelief.
We do believe these reviews are super helpful when potential guests are researching different establishments and we are sure your input will assist them in a big way when making decisions!
Please come and visit again.
Maryka K - Jul 2018
Algehele gradering
Geen negatiewe kommentaar nie - alles net perfek en reg.
Harteliefhuisie se terugvoer
Beste Maryka, baie dankie vir jul boodskap! Ja die bosveld bederf mens met rustigheid en vrede, en die kloof se natuur is 'n regte juweel. Ons is dankbaar as mense dit ook so baie geniet. Sien uit om jul weer te verwelkom.
Eben G - Jul 2018
Algehele gradering
Het heerlik gerus en die Gorge-staproete was regtig pragtig.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo julle, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons waardeer jul komplimente, en is baie bly dat julle as gesin saam geniet het.
Bosveld groete!
Carla V - Jul 2018
Algehele gradering
Stil rustig, pragtige omgewing. Kameelperde, zebras en bokke het by die huisie kom wei. Was so skoon. Sal definitief weer gaan.
Jaco B - Jul 2018
Algehele gradering
Die beste wegbreek nog ooit!
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Goeie dag Jaco,
Baie dankie vir die mooi boodskap en wees verseker jul is enige tyd weer welkom. Ons is so opgewonde om te hoor dat jul die liefde van Harteliefhuisie ervaar het!!
Ronel R - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en rustig terwyl die wild oral rustig rondbeweeg.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo George, ons is so bly dat jul tot ruste kon kom en die natuur waardeer en geniet het. Dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer!
Coenie D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Dit is goed om te hoor jul het van die bosveld stilte en rustigheid geniet.
Hansie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, privaat en rustig in die natuur.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hansie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is so lekker vir ons, as ons gaste die pragtige natuur geniet wat ons bied. Kom kuier gerus weer.
Dana R - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg om natuurliefhebbers, soos julle hier te hê. Altyd welkom.
Lucinda F - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en genotvol.
Harteliefhuisie se terugvoer
Bly jul kon rustig raak en geniet Lucinda. 'n Bosveldvuurtjie bly maar 'n lekkerte. Na al die heerlike reen van die afgelope tyd loop die Valle nou te pragtig. Jammer jul het dit gemis. Kom gerus weer.
Elma P - Feb 2018
Algehele gradering
Ek het lekker uitgerus in die stil omgewing en die natuur geniet.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Elma. Ons is bly jy kon van die stilte en rus geniet. Kom draai gerus weer.
Carina K - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker.
Anja C - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rus in mooiste bosveld.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Anja, ons is bly dat ons plekkie aan jul verwagtinge voldoen het. Kom kuier gerus weer in die Bosveld, ons het intussen heerlike reën gekry!
Barbara F - Nov 2017
Algehele gradering
Everything was done to make you feel special, your own little private cottage in the Bush, with a warm homely feel to it.
Harteliefhuisie se terugvoer
Thank you so much for this lovely review. We loved having you stay with us and we are so pleased that you enjoyed it.
Charmaine G - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gekuier.
Harteliefhuisie se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Charmaine. So bly julle het ontspan en van die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer.
Alta P - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker ontspanne en rustig gewees.
Harteliefhuisie se terugvoer
Goeiedag Alta,
Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle kon rus en ontspan. Ja, ons het ook reeds besef die parkering is te ver. Komende naweek word dit reeds verander.
Vriendelike groete,
Harteliefhuisie
Rigard L - Aug 2017
Algehele gradering
'n Ongelooflike bosveld ervaring omring deur pragtige natuur en stilte.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Die wete dat gaste lekker gebly en ontspan het, is altyd 'n riem onder die hart.
Samantha J - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Thwanette S - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese mooiste plekkie waar ons nog gebly het!
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap en dat jul die huisie en natuur se skoonheid kon waardeer. Wees verseker ons is trots op Harteliefhuisie en daarom sal ons net ons beste vir ons gaste probeer lewer. Hopelik tot weersiens.
Lee-anne G - Jul 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie, dit is sommer goed om the hoor. Vriendelike groete.
Linda D - Jul 2017
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek in 'n veilige, vriendelike en pragtige toegeruste plekkie.
Lees meerHarteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Dit is gaste soos julle wat hierdie bedryf vir ons so aangenaam maak.
Julle is altyd weer welkom.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Charmaine S - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome.
Harteliefhuisie se terugvoer
'n Groot dankie vir hierdie terugvoer Charmaine! Dis so lekker om te hoor as gaste geniet het en ook die fyner detail raaksien en waardeer. Vriendelike groete!
Ameldie D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en rustig in die bos.
Harteliefhuisie se terugvoer
Hallo julle, baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jul dit geniet het. Ons hoop om julle iewers in die toekoms weer terug te kan verwelkom. Bosveld-groete.
Ilze E - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en goed toegerus.
Harteliefhuisie se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoering. Ons is bly julle het lekker ontspan. Die braaitang is nou in plek.
Ons verskaf wel bad handdoeke, maar eie swem handdoeke moet gebring word.
Desireé S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie oulike huisie in die bos, netjies, goed versorg en bied rus vir die siel!
Harteliefhuisie se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R101, Verloren Landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo