Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harteliefhuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Corné E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons sal beslis weer 'n draai kom maak by Harteliefhuisie! Baie lekker gekuier, huis baie gerieflik en netjies, baie rustig en mooi natuur en pragtige diere gesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die puik resensie! Dit word baie waardeer. So bly julle het lekker gekuier by Hartelief en julle is altyd weer welkom Bosveld groete

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker plekkie om te gaan ontspan en uit te rus! Heerlik rustig, weg van die gewoel en in die bos - met alle geriewe wat nodig is. Baie stapplek, wild om te sien. Die klofie is pragtig! Sal weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly. Dit is rustig en as jy 'n plek soek om te ontspan, is die huisie vir jou. Baie goed toegerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer en is baie bly dat jul rustig kon ontspan. Hopenlik as jul weer 'n keer kom is die veld groen van goeie reën. Mooi bly.

Maryke C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die ideale wegbreek om te vergeet van die gedruis van die stad. Dit was heerlik rustig, ons het baie wild gesien en die plekkie is keurig ingerig. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die puik resensie! Ek is baie bly julle het jul kuier en die mooi bosveld geniet. Julle is altyd weer welkom.

Chris V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great! Lovely! A bigger fridge with a freezer will be great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Goeiedag Chris, baie dankie vir jul goeie resensie. Ons waardeer dit baie! Dit was so gaaf om jul te kon ontmoet. Julle is wonderlike gaste en altyd weer welkom. Carolien

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantasties. Alles was perfek, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die puik resensie! Baie bly julle het die bosveld en Hartelief geniet. Hoop julle kom weer.

Melody H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful, relaxing. We had a wonderful time, very relaxing and so peaceful. The house is set up so well and has all you need. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Thank you for the wonderful review, Melody! We really appreciate it. Glad you enjoyed your stay, and you will always be welcome again.

Jurie En Hanlie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beslis vir natuurliefhebbers wat stilte soek. Beste plek om in die bos tot rus te kom! Die stilte en rustigheid is beslis 'n groot pluspunt. Kameeldoringvuur in die aande - diere wat kom groet. Helder maanskyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Ek waardeer die puik resensie! Baie dankie! So bly julle het ons Bosveld plekkie so baie geniet. Julle is altyd weer welkom by Hartelief

Gary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjies huisie en rustig en ontspanne. Lekker gebly, nice ligging en lekker gewandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Dankie vir die puik gradering! Ons waardeer dit baie. Ons is dankbaar dat julle die kuier geniet het. Julle is altyd weer welkom by Hartelief Boshuisie.

Mariana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onvergeetlik, uitnodigend, stilte, baie wild. Wat kon ons meer vra. Stilte in die Bosveld, baie wild, vuur aansteek elke aand en 'n uiters skoon en pragtige grasdakhuisie? Harteliefhuisie is sentraal geleë: naby Modimolle vir aankope en 'n plaaslike slaghuis en om melktert en koffie te eet en te drink by Lillies and Lime. Baie dankie vir 'n wonderlike siels-ervaring. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie bly julle het ons plekkie so baie geniet, en dankie vir die uitstekende gradering! Julle is altyd welkom by Hartelief huisie. Groete, Carolien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 273

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 4 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Verloren Landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f95da90525a12718228c2dd2bd670a955400d8f8722de95c5ec8100fe8534b2766db39d1ee8e4f568ac202519e2c6e3c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 4 mense 110 5 1 5 Off the R101 Verloren 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.79816860679 28.363676583813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang