Bosveldrus Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonstraat 165, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bosveldrus Gastehuis in Vaalwater bied gerieflike verblyf vir gaste wat die area besoek of op pad is na Botswana en Lephalale.
Die gastehuis bied verblyf in grasdak-eenhede met slaapplek vir 2 gaste en uitsigte oor die tuin en die swembad. Die eenhede het koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met stort en toilette.
Elke eenheid het 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Een van die eenhede is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof en 'n mikrogolfoond in.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike lapa langs die swembad met 'n ten volle toegeruste kombuis en gasbraaigeriewe. Ontbyt en middagetepakkies is op versoek teen ekstra koste. Gaste is welkom om hulle eie alkoholiese verversings saam te bring.
Vaalwater bied 'n rits doendinge en gaste kan gaan stap, bergfietsry, voetslaan, voëlkyk, wildkyk of een van die 4x4-roetes in die area verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Davidsonstraat 165, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Bosveldrus Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonstraat 165, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang