Botanica Guest House
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-weg 2, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 210R1 089 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Botanica Guest House is in Heatherlands in George, net 1,3 km vanaf die Tuinroete Botaniese Tuin. Dit bied 'n rustige wegbreek.
Daar is 6 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het knus beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Daar is haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV's en gratis WiFi.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste in die eetarea beskikbaar. Daar is welige tuine, 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas. Die Outeniqua-natuurreservaat is net 3,5 km vanaf die verblyf. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Richard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Erica-weg 2, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Botanica Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-weg 2, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang