Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botha House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Georg W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Na. Very relaxing and comfortable stately house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schanette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Ligging is pragtig, kamers ruim en skoon. Diens was vriendelik en hulpvaardig. Bietjie teleurgesteld in die algemeen. Beslis nie 4 ster kwaliteit nie. Die hele plek het aandag en versorging nodig. Dit is die mooiste ligging en dit kan soveel meer wees met 'n bietjie aandag aan detail. TV opvangs was swak, yskas in die kamer nie koud nie met gevolg - suur melk, stoele om die swembad rond en bont gestaan. Wasgoed van personeel sommer in 'n boom naby die ingang opgehang. Die personeel was gaaf en behulpsaam, die kamer lekker koel en skoon. Ontbyt was heerlik met 'n pragtige uitsig oor die see. Staproetes naby die ingang is baie goed gemerk en uitgelê. Die geskiedenis is so interessant en word goed meegedeel in 'n boek. Ek glo met 'n bietjie liefde en aandag kan dit regtig 'n besondere plek wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rod H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lovely location but. Great service but the house is in need of a little TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie W
1 nag
5.0
Okt 2023

Genteel sums it up. The architecture, the stateliness, and the memories of a bygone era. It was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Historic house very interesting and beautiful site. Charles was a great host and a real raconteur. Micaela went out of her way to accommodate our requests. The Indian curry was scrumptious and the price for supper was very reasonable. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Wat 'n voorreg. Wonderlik om die geskiedenis van die Botha huis te kon volg. Lieflike en besondere plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah U
1 nag
5.0
Mrt 2022

Botha House is 'n uitsonderlike plek. Botha House se ligging waar dit soos 'n statige ou dame oor die see kyk, is werklik besonders. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik en die ontbyt lekker. Dit voel asof 'n mens vir jou gunsteling ouma kom kuier het. Lekker gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus R
1 nag
4.8
Mrt 2022

Was aangenaam, vriendelike gasvryheid. Sal beslis aanbeveel, veral as jy hou van gholfspeel. Baie bane binne n paar min se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lovely staff. Charles Nancy and Cherie made our stay so wonderful what great people and so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Pragtige geboue, vriendelike diens en veilige verblyf! Netjies, skoon, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Don Knight-laan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c91899b8a0cd5e2dd7db4809c3948aa14ae65ecfd5f78e080bcb6fb0dc12ceec7efa93a87ac14faf67e5ac811de98b7c933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Don Knight Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3937939582 30.690718139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang