Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bothma 6

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothmastraat, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bothma 6 is in die rustige woonbuurt Valhalla in Centurion geleë en bied gerieflike verblyf op die gasheer se perseel. Dit is ideaal vir beide oornaggaste wat deurreis en korporatiewe reisigers wat 'n oornagplek soek.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die woonstel het 'n privaat ingang en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Verder is 'n daaglikse skoonmaakdiens ingesluit, terwyl aandete op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien kan word.

Die eiendom is gerieflik geleë binne maklike bereik van winkelsentrums en nabygeleë geriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Bothmastraat, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
  • Gaste dink Bothma 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothmastraat, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c96a0a2e123d8ed580449c13599ea79f22b7796addebc6b6a14b36d26f060975d018a2a8e8e39ccc05345471c7e280453c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Bothma Street Valhalla 0185 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.8098163 28.1445745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang