Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botlierskop Self-catering Bush Villas

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Botlierskop Self-catering Bush Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nico B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Vrede en rustigheid op sy beste!

As jy wil wegbreek vir 'n goeie ruskans, dan is dit die regte plek vir dit.

Anton M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M

Dit was absoluut die moeite werd.

Dit is soos die bosveld in die Wes-Kaap, die Villas en fasiliteite is uitstekend.

Gisela G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G

Asemrowend-mooi, perfek ingerig, die beste ligging!

Ons het ongelooflik lekker ontspan in die pragtige keurige villas. Om in 'n borrelbad te ontspan en seekoeie, renosters en wildsbokke reg by jou te sien verbystap is 'n eens in 'n leeftyd ervaring. Die personeel is ontsettend vriendelik en doen besonder baie moeite om na enige behoeftes om te sien. Absoluut 'n 10 uit 10 ervaring wat ek graag weer sal wil beleef!

Botlierskop Self-catering Bush Villas se terugvoer

Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Botlierskop Self-catering Bush Villas
Hilda N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N

Ongelooflike ervaring! Fantastiese akkommodasie!

Vandat ons aangekom het, tot ons vertrek het, het die span by Botlierskop agteroor gebuig om die ervaring so aangenaam as moontlik te maak. Ons Bushvilla (nr 2) was reg op die watergat en ons het die wonderlikste uitsig daarop gehad - dit was nie eers nodig om 'n wildrit te onderneem nie, ons het heeldag diere gehad wat kom water drink het.

Marelise R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise R

Beautiful and plenty of animals.

Very clean and nice self-catering accommodation with everything you need to make your stay a memorable one. The best was all the animals that come right up to the house at night. Spectacular.

Helgard V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard V

Lovely.

Excellent accommodation and service levels. We enjoyed our stay and relaxed around the animals and waterhole.

Ielhaam I - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ielhaam I

Luxury stay with amazing game viewing.

The accommodation was perfect, tranquil luxury! The bush villa has everything you might need for a self-catering stay. The setting, overlooking the watering hole was so peaceful, it was lovely to laze around on the patio listening to the sounds of the bush. We were blown away by the game drive, we saw 4 of the big 5. Absolutely amazing.

Botlierskop Self-catering Bush Villas se terugvoer

Good day,
Thank you for sharing your Botlierskop Bush Villa Experience.
We appreciate your feedback. It is very important to improve our service.
Kind regards,
Alison

Botlierskop Self-catering Bush Villas
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-weg, 8 km vanaf Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDg4ZTRiLWY2MTYtNGMzYS1iYmJkLWUzYmIwMjUzNWFmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Amy Searle Road 8 km from Groot Brakrivier 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.005787633726 22.188304513693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang