BotterBossie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 337
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anton G - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Natasha E - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and serene.
Hester G - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, geniet Langebaan en het so veilig gevoel.
BotterBossie se terugvoer
Hallo Hester,
Dankie vir die uitstekende resensie. Ons hoop beslis om jou binnekort weer te sien.
Die span by Botterbossie
Kirschen C - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Tefan S - Feb 2023
Algehele gradering
Was awesome.
BotterBossie se terugvoer
Hallo Tefan, thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. The Team at Botterbossie. Managed by Langebaan Holiday Homes
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Zee F - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Aa'ishah S - Okt 2021
Algehele gradering
The house was so clean and had everything we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die huis was so skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Was mal oor die klimraam vir kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
BotterBossie se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon.
Be safe
The Team at Botterbossie
Managed by Langebaan Holiday Homes
Yolande V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf
BotterBossie se terugvoer
Hallo Yolande,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Mooi Loop
Die Span by Botterbossie
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Helen B - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect location, indoor braai was a huge bonus
Janetta W - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plek is mooi, skoon en baie spacious!
Leigh-andrea F - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie, rustige area.
BotterBossie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die span by Botterbossie
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Carlize B - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
BotterBossie se terugvoer
Hallo Carlize,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat jy ongelukkig is oor ons kliënte diens. Gaste tevredenheid is vir ons bitter belangrik.
Ons hoop 'n geleentheid gegun te word om dit in die toekoms reg te stel.
Mooi Loop
Die Span by Botterbossie
Marina H - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike, ruim akkommodasie gewees, waarde vir geld. Baie veilige en stil ligging.
Aldine G - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome
Aa'ishah S - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome.
Quintin V - Sep 2020
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
BotterBossie se terugvoer
Hallo Quintin,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Die Span by BotterBossie
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Annique B - Aug 2020
Algehele gradering
A great peaceful getaway with my friends & partner.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang