Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BotterBossie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir BotterBossie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Ons het lekker gebly.

Ligging naby Laguna Mall was gerieflik. Die kinders het jungle gym geniet.

Natasha E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Peaceful and serene.

We had a wonderful stay. The accommodation was 5 stars, clean and modern, and so close to the beach and shops. The only downside is that there is no WiFi. Should definitely look into this.

Hester G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Lekker, geniet Langebaan en het so veilig gevoel.

Verskriklik lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

BotterBossie se terugvoer

Hallo Hester,

Dankie vir die uitstekende resensie. Ons hoop beslis om jou binnekort weer te sien.

Die span by Botterbossie

BotterBossie
Kirschen C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirschen C

Wonderlike wegbreek.

Die woonplek was baie gerieflik. Ons het die rustigheid baie geniet. Alhoewel daar beurtkrag was, was daar voorsiening gemaak. Baie dankie.

Tefan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tefan S

Was awesome.

It's close to everything. Very central, and a lot of activities to do with your family.

BotterBossie se terugvoer

Hallo Tefan, thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. The Team at Botterbossie. Managed by Langebaan Holiday Homes

BotterBossie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Zee F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zee F

Relaxing.

The house is in a nice quiet neighbourhood. Very relaxing environment, loved the indoor fireplace, and just the general layout of the house. We could hear the ocean from the house, but you need to drive to get to the beach. Everything was nice and close - walking distance to the mall and the beach was a 2 min drive away.

Aa'ishah S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aa'ishah S

The house was so clean and had everything we needed.

Loved the jungle gym for the kids.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis was so skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Was mal oor die klimraam vir kinders.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

BotterBossie se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon.
Be safe
The Team at Botterbossie
Managed by Langebaan Holiday Homes

BotterBossie
Yolande V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Baie lekker verblyf

Ons sal definitief weer hier bly.

BotterBossie se terugvoer

Hallo Yolande,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Mooi Loop
Die Span by Botterbossie
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

BotterBossie
Helen B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Perfect location, indoor braai was a huge bonus

We were there for the triathlon. The house was perfectly situated. The guards for the estate were absolutely amazing and the house was so close to the triathlon arena. Just perfect. Highly recommended!

Janetta W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta W

Die plek is mooi, skoon en baie spacious!

Lieflike plekkie, baie na aan Mall en Mykonos. Het ook 'n speelplek vir kinders.

Leigh-andrea F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-andrea F

Wonderlike akkommodasie, rustige area.

Inkopiesentrum loopafstand. Hier huis sal ek vir enige een aanbeveel.

BotterBossie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Die span by Botterbossie
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

BotterBossie
Carlize B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize B

Aangenaam.

Groot genoeg en netjies.

BotterBossie se terugvoer

Hallo Carlize,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat jy ongelukkig is oor ons kliënte diens. Gaste tevredenheid is vir ons bitter belangrik.
Ons hoop 'n geleentheid gegun te word om dit in die toekoms reg te stel.
Mooi Loop
Die Span by Botterbossie

BotterBossie
Marina H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Gerieflike, ruim akkommodasie gewees, waarde vir geld. Baie veilige en stil ligging.

Wooneenheid was toeganklik met die nodige vir 'n wegbreek vakansie. Genoeg spasie en rustigheid om lekker te rus. Stil area maar naby alle nodige besienswaardighede asook winkels. Definitief aan te beveel.

Aldine G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldine G

Awesome

Lovely, relaxing, beautiful.

Aa'ishah S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aa'ishah S

Awesome.

We received amazing service at Langebaan Holiday's offices and the place was just as awesome.

Quintin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Beste waarde vir geld!

Ons het die ruim huis baie geniet. Foto's beskryf nie genoeg van die spasie nie. Daar is veilig parkering en 'n perfekte ligging.

BotterBossie se terugvoer

Hallo Quintin,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die Span by BotterBossie
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

BotterBossie
Annique B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique B

A great peaceful getaway with my friends & partner.

A last minute booking that was easy to confirm. The house was lovely & the indoor braai was great for a stormy weekend. Would recommend to use for friends & families.

Vanaf
Vanaf R2 358
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 358
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3083c73f37953da5e2f081360d91875212bd1461ee0373cc2bcf03ed487b2c41e6bbc46ed707f4ad61ca65a1dafcf879c18a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 358 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Botterbos Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.045221148426 18.045337773462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang