Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BotterBossie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Karin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gebly. Ligging naby Laguna Mall was gerieflik. Die kinders het jungle gym geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Peaceful and serene. We had a wonderful stay. The accommodation was 5 stars, clean and modern, and so close to the beach and shops. The only downside is that there is no WiFi. Should definitely look into this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker, geniet Langebaan en het so veilig gevoel. Verskriklik lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
BotterBossie
Hallo Hester, Dankie vir die uitstekende resensie. Ons hoop beslis om jou binnekort weer te sien. Die span by Botterbossie

Kirschen C
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Wonderlike wegbreek. Die woonplek was baie gerieflik. Ons het die rustigheid baie geniet. Alhoewel daar beurtkrag was, was daar voorsiening gemaak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tefan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Was awesome. It's close to everything. Very central, and a lot of activities to do with your family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
BotterBossie
Hallo Tefan, thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. The Team at Botterbossie. Managed by Langebaan Holiday Homes

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Albert
BotterBossie
Hallo Andrew, Dankie vir die terugvoer. Ons is bitter jammer vir enige ongerief wat jy ervaar het. Ons het gratis aditionele nagte geoffer wat van die hand gewys is. Gegewe die vakansie dag, het die verskaffers so vinnig as moontlik die geyser vervang, al was alle ander besighede toe. Ons hoop regtig om jou in die toekoms weer te sien en dan vir jou die geleentheid te gun om in een van ons eenhede te bly sonder enige kwessies.

Zee F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Relaxing. The house is in a nice quiet neighbourhood. Very relaxing environment, loved the indoor fireplace, and just the general layout of the house. We could hear the ocean from the house, but you need to drive to get to the beach. Everything was nice and close - walking distance to the mall and the beach was a 2 min drive away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aa'ishah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Die huis was so skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Was mal oor die klimraam vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
BotterBossie
Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon. Be safe The Team at Botterbossie Managed by Langebaan Holiday Homes

Yolande V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie lekker verblyf Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
BotterBossie
Hallo Yolande, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Mooi Loop Die Span by Botterbossie Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Helen B
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Perfect location, indoor braai was a huge bonus We were there for the triathlon. The house was perfectly situated. The guards for the estate were absolutely amazing and the house was so close to the triathlon arena. Just perfect. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 358
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 358
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3083c73f37953da5e2f081360d91875212bd1461ee0373cc2bcf03ed487b2c41e6bbc46ed707f4ad61ca65a1dafcf879c18a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 358 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Botterbos Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.045221148426 18.045337773462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang