Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BotterBossie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 523 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

BotterBossie is 'n selfsorghuis in die Laguna Sands-area in Langebaan. Dis naby Club Mykonos en Laguna Mall.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die leefarea het 'n etenstafel met bankies en en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n kuierkamer en daar is 'n braaiput buite. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig onder 'n motorafdak en parkeerplek vir nog 'n voertuig voor die huis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin G
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker gebly. Ligging naby Laguna Mall was gerieflik. Die kinders het jungle gym geniet.
Aug 2024
Natasha E
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and serene. We had a wonderful stay. The accommodation was 5 stars, clean and modern, and so close to the beach and shops. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Hester G
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, geniet Langebaan en het so veilig gevoel. Verskriklik lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.
Des 2023
Kirschen C
5.0
Wonderlike wegbreek. Die woonplek was baie gerieflik. Ons het die rustigheid baie geniet. Alhoewel daar beurtkrag was, was daar voorsiening gemaak. Ba...
Sien meer
Jul 2023
Tefan S
Saam met lewensmaat
5.0
Was awesome. It's close to everything. Very central, and a lot of activities to do with your family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 353

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink BotterBossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 523
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 523
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3083c73f37953da5e2f081360d91875212bd1461ee0373cc2bcf03ed487b2c41e6bbc46ed707f4ad61ca65a1dafcf879c18a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 523 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Botterbos Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.045221148426 18.045337773462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang