Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botuin Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maroldia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasmagories! Wow! Die plekkie is met alles toegerus, baie oulik. Baie goeie ontvangs en vriendelike eienaars. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie ervaring. Heerlike olywe. Baie lekker gebly - wat 'n vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasmagories en rustig. Mees rustigste plekkie onder die son. Rustigheid en kalmte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige en skoon selfsorgverblyf. Heerlike goed toegeruste selfsorgeenheid op olyfplaas net buite Vanrhynsdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Accommodation & surroundings (flowers etc) couldn't have been better or more beautiful. Sal definitief weer by Botuin bly! was a wonderful hostess!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflike plekkie. Lekker gebly en vriendelike gasvrou! Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig en gemaklik. Dit is 'n heerlike en gemaklike oornag kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi blomme in omgewing. Baie gerieflik en skoon en rustig en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfect overnight stop. This was a perfect overnight stop. We had everything that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker en gemaklik. Baie lekker verblyf. 'n Tafeltjie om by te eet sou baie gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goeie Hoop-straat Nr.2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYTk5MDUxLTc4M2MtNGRhMS1iMjQ0LTMyMmI2OTMwMmE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 211 5 1 5 Nr 2 Goeie Hoop Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.612978 18.752549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang