Botuin Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Salome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 203
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tim C - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Gert V - Aug 2024
Algehele gradering
Mooi blomme in omgewing.
John M - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Claudine S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Dina K - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankie.
Gert P - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Sal vorentoe wil langer bly.
Alet G - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, perfek om af te skakel.
Una J - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig gevoel.
Anton C - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Marianna S - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en vriendelik. Baie dankie, Marianna.
Gert P - Apr 2024
Algehele gradering
N'nuwe "juweel" ontdek. Hoogs aanbeveel!
Nicol C - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was bitter lekker om hierdie bly, die gasvryheid onverbeterlik.
Amelia C - Apr 2024
Algehele gradering
Hemels.
Johan W - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Marelize N - Apr 2024
Algehele gradering
Vreedsaam.
Lood V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornag stop oppad na Namibië, kan dit aanbeveel.
Ilona V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en baie gerieflik.
Stephanie G - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect place to rest in comfort.
Betsy H - Jul 2024
Algehele gradering
Knus kothuis voldoende vir oornag doeleindes.
Hugo Amos V - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Michael W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely and convenient overnight stop and pet friendly.
Loretha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig.
Aubrey B - Aug 2024
Algehele gradering
Stil en vreedsame omgewing.
John M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect overnighter.
Denwyne J - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasiese plekkie.
Denwyne J - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Melinda G - Apr 2024
Algehele gradering
Voldoende vir oornag verblyf.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Annelize F - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend, rustig en veilig. Definitief sal ek weer daar gaan bly.
Hilda C - Des 2023
Algehele gradering
Salome is 'n wonderlike gasvrou en het vinnig tuis gevoel.
Peter L - Nov 2023
Algehele gradering
Great but too short.
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjiese, baie mooi en gerieflike verblyf.
Karin V - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Anke U - Sep 2023
Algehele gradering
Sal dit def aanbeveel.
Manie And Marianne E - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het.
Lydia M - Aug 2023
Algehele gradering
Kort kuier, maar baie aangenaam.
Henriette V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige blyplek.
Patricia D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf. Die beskutte kaggelvuur was 'n treffer!
Karen K - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad. Wonderlike ontvangs deur Salome an haar man. Sal altyd daar oorslaap as daar beskikbaarheid is.
Hessie G - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Marius S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en vriendelik.
Candice J - Jul 2023
Algehele gradering
Was a great stay, comfortable, clean and convenient!
Marius N - Jul 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Stephani L - Jun 2023
Algehele gradering
Stil, rustige en veilige omgewing.
Dalien V - Mei 2023
Algehele gradering
Salome is die vriendelikste mens en het ons so welkom laat voel en my baba worshond was mal oor haar en haar honde.
Marius C - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike netjiese verblyf met rustige plaasatmosfeer bykans in die dorp.
Handri S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Frikkie V - Feb 2023
Algehele gradering
Die kontak vooraf, pin aanstuur, ekstra moeite en uitreik is wonderlik. Gasvry, asook besorg tydens kragonderbrekings en die voorsiening maak laat mens meer as tuis voel.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Ranooka G - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely and comfortable stay.
Kobus M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilige blyplek, hou van die plaas atmosfeer.
Cornelus T - Aug 2023
Algehele gradering
Very relaxed and enjoyable.
Cassie V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelik.
Leon C - Sep 2023
Algehele gradering
Recommended for overnight stay.
Botuin Cottages se terugvoer
Sorry you did not like your experience at Botuin Leon. We clearly state on the website that this cottage is not suitable for two couples.
Regards
Salome
Elna T - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike woonstel, veilig, netjies en privaat.
Howard En Madelene D - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf. Veilig gevoel met goeie sekuriteit.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Louisa C - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Herman L - Des 2022
Algehele gradering
Ons het oorgebly op pad terug stad toe vanaf die Noord-Kaap. En het heerlik ons vakansie daar afgesluit.
Andries C - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en rustig geslaap. Lieflike plaasatmosfeer. Eenheid is goed ingerig en baie netjies.
Lees meerMike V - Des 2022
Algehele gradering
Presies wat verwag is.
Pieter H - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees met baie netjiese blyplek.
Johan N - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Yvette V - Aug 2022
Algehele gradering
We travelled from Durban to see the flowers during the flower season.
Andre A - Aug 2022
Algehele gradering
Die regte bestemming vir die natuurreisiger.
Lees meerElmari N - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Andrea A - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant overnight stay en route to the Orange river. Great hostess and service.
Fatima V - Jul 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Adele S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie oulik!
Lucia F - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker, en dat ek my hondjies kon saamvat was die beste.
Clifton J - Jun 2022
Algehele gradering
Stunning place.
Trevor J - Apr 2022
Algehele gradering
It was wonderful.
Lizelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Die eenheid is baie mooi en netjies en ons het heerlik daar oornag.
Eileen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en die omgewing verken.
Francois C - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowende verblyf, Botuin is tops.
Cindy P - Des 2022
Algehele gradering
The host was very hospitable.
Nicole V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Plek was mooi en skoon.
Marius C - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en lekker geslaap. Rustige plaasatmosfeer. Goed ingerig.
Annette S - Aug 2022
Algehele gradering
Our hosts were very friendly and attentive, very comfortable and well-equipped units.
Louise G - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gesellig.
Josina V - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap en vroeg die volgende oggend gery.
Michelle V - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles netjies en in werkende toestand.
Robert D - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasent.
William V - Jan 2022
Algehele gradering
Had a really nice stop over.
Liesl V - Okt 2022
Algehele gradering
Voorsien in basiese behoeftes.
Ilse D - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid. Alles wat jy nodig het en meer. En ons dierekinders was ook baie welkom
Charmain G - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige olyfboorde.
Abigail B - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable cottage in lovely location
Margery S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustige atmosfeer.
Magdaleen M - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Nel-marié F - Sep 2021
Algehele gradering
Wow. Baie lekker. Keurig en gemaklik.
Marx S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig en stil.
Maryke M - Aug 2021
Algehele gradering
Botuin bo.
Amanda S - Aug 2021
Algehele gradering
Neat and comfortable and safe chalets.
Arrie B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier! Plekkie is baie mooi, netjies en skoon.
Franko E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Francois D - Mei 2021
Algehele gradering
Vir veilige verblyf met puik akkommodasie is die plaas bobaas.
Dennis C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annaleen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend! Lekker beddens. Pragtig skoon. Baie goeie linne.
Muda V - Sep 2021
Algehele gradering
'n Lafenis na 'n lang, warm dag.
Susan V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike blyplek.
Irida S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Marius C - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike eenheid. Vriendelike gasvrou.
Ms J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangename plek.
Pieter R - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike, huislike, gerieflike verblyf.
Ina D - Mei 2021
Algehele gradering
Ons is 3 pare vriende wat heerlik vir oulaas, na ons toer na die Richterveld, gekuier het - op pad terug Kaap toe.
Coen G - Des 2021
Algehele gradering
Een van die beste oornag-stoppe in die Wes-Kaap.
Lees meerThea V - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Henriette L - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie oorbly vir deelname aan die Vines & Views bergfiets-event in Vredendal. Botuin was so 30 minute van die beginpunt geleë.
Dennis V - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice overnight stay.
Denwyne J - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig. Kalmerend.
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Pieter D - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Melinda L - Sep 2021
Algehele gradering
Dis pragtige en netjiese verblyf, geen geraas van voertuie nie, net die rustige natuurgeluide.
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Nie geskik vir bejaarde egpare nie.
Toelie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en baie netjies.
Botuin Cottages se terugvoer
Jammer vir die misverstand van die huisies Toelie. Die drom was ook 'n oorsig en die lig is reeds herstel.
Groot verskoning vir die ongerief.
Groete
Salome
Amanda S C - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig soos ek dit wou hê. Lekker veilige staproete op die gronde.
Allan M - Sep 2020
Algehele gradering
Gesellig en lekker ontspan.
Danie O - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, skoon, veilig en uitstekende braai het gesorg vir heerlik uitrus naweek.
Ina L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflike, ruim eenheid. Voel veilig en geniet die stilte en privaatheid.
Henko W - Sep 2020
Algehele gradering
What's not to love?
Heloise S - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies, mooi, beste beddens met lekkerste beddegoed.
Andre M - Aug 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste huisvesting in 'n veilige en rustige omgewing.
Leon S - Aug 2020
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend, waarde vir geld, goed toegeruste eenheid, stil en landelike omgewing.
Roelien R - Aug 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid, netjies en skoon.
Nadia J - Aug 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike belewenis!
Johan T - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en effektief
Sanel T - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal dit aanbeveel.
Jan L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige kamer.
Willie C - Aug 2020
Algehele gradering
Aangenaam, veilig en skoon.
Connie J - Sep 2020
Algehele gradering
Basies, maar met als wat jy nodig het
Roelof V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oorblyplek, vriendelike en gasvrye ontvangs, baie persoonlike aanslag, sal dit wyd aanbeveel. Puik!
Adriaan L - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename ontvangs en verblyf.
Amora E - Aug 2019
Algehele gradering
Great farm stay.
Sarie V - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi, skoon en baie goeie waarde vir geld.
Albert R - Jul 2019
Algehele gradering
Puik ruim verblyf.
Eric L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Martie B - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Baie netjies. Baie skoon. Waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Magaretha V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was voorvaar 'n aangename ervaring.
Jorika C - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies.
Zenda P - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend! Vriendelik, gasvry.
Richard A B - Sep 2019
Algehele gradering
Highly recommended.
Lees meerGirla B - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, wonderlike gasheer/dame.
Hennie B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was bo verwagting vir die prys met goeie kwaliteit.
Wynand F - Aug 2019
Algehele gradering
Het aan alle verwagtinge voldoen.
Elsanne V - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerAdriaan B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en netjiese akkommodasie.
Gerard S - Jul 2019
Algehele gradering
Hosts were very friendly and helpful.
Len T - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename veilige plek.
Estelle A - Aug 2019
Algehele gradering
Very peaceful and clean.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Gawie J - Des 2018
Algehele gradering
In die middel van êrens en nêrens is hierdie juweeltjie.
Josephine S - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and convenient.
Tammy A - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Nan O - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelike mense.
Judi B - Sep 2018
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay in your cosy, neat cottage!
Edith J - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlike oornag-akkommodasie.
Lees meerMonica T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Lorina V - Sep 2018
Algehele gradering
Was heerlik en rustig.
Kevin G - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en goeie waarde vir geld.
Sandra N - Sep 2018
Algehele gradering
Neat and comfortable accommodation and very friendly service.
Chris T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker, ons het dadelik tuis gevoel. Na drie aande se verblyf weet ons ons sal weer daar tuisgaan.
Marina T - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf met plaasgevoel.
Moira V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Leon S - Aug 2018
Algehele gradering
Value for money, friendly host and lovely birdlife. Well-located and -maintained.
Hermien P - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en goeie raad.
Marius H - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Christine C - Mrt 2018
Algehele gradering
Attention to detail in the units is excellent!
Lees meerCiska H - Des 2018
Algehele gradering
Aangename plekkie om te oornag.
Nico N - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, stil, gerieflik en op 'n plaas.
Alinda L - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Johan D - Aug 2018
Algehele gradering
Al was dit net vir een aand het ons baie lekker gekuier.
Jacobus C M - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Elize V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike blyplek in 'n mooi tuin met volop interessante voëllewe!
Petro H - Apr 2018
Algehele gradering
Salome was die perfekte gasvrou en alles was perfek, skoon en netjies.
Mariechen E - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Odile A - Des 2018
Algehele gradering
Excellent, welcoming and friendly service.
Alan H - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik.
Marelise V - Aug 2018
Algehele gradering
Uiters netjies.
Anthony M - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese, aangename verblyf.
Willie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese eenheid in rustige omgewing.
Ria N - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Paddy P - Aug 2018
Algehele gradering
Shower step too high. Tiling need refurbishing in shower.
Helmien E - Jan 2018
Algehele gradering
Goed ingerigte verblyf en voldoende vir ons een aand se oorslaap.
Naomi L - Nov 2017
Algehele gradering
Stil en rustig op 'n plaas.
Petro S - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Roger R - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely place.
Fanie M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Marlize S - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike, netjiese verblyf.
Frank V - Apr 2017
Algehele gradering
Verfrissend en vriendelik.
Lees meerFransil K - Nov 2017
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid. Waardering vir goeie gehaltelinne.
Valmarie P - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig, gasvry, die beste.
Ghishaam P - Des 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Susan L - Aug 2017
Algehele gradering
A very pleasant stay, fully equipped.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf, heeltemal toegerus.
Lieflike ontvangs, vriendelik en ons het regtig welkom gevoel. Beveel dit aan vir ander reisigers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Piet N - Aug 2017
Algehele gradering
Veilige, goed toegeruste, baie netjiese tuinhuis ideaal vir 'n kort verblyf. Kwaliteit meubels en linne.
Elsebe B - Sep 2017
Algehele gradering
Plaasgevoel.
Esmerelda B - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Albertus V - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvry.
Andre En Anita R - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en als is daar wat ons benodig het.
Johan M - Sep 2017
Algehele gradering
Terleurgestel.
Lees meerBotuin Cottages se terugvoer
Dit is werklik jammer dat u so voel. Dit is die eerste klagte van die aard wat ons ontvang aangesien ons die eenheid duidelik lys as oopplan.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goeie Hoop-straat Nr.2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang