Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boubou Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jackie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n wonderlike ontspannende naweek. Mense was baie vriendelik en gasvry. Baie lekker, dankie. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia B
1 nag
5.0
Sep 2023

A home away from home. The staff is very friendly, helpful and kind. Aunty Marnice is just the best host ever. She took care of my babies. If you need time out, this is the right place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Thank you so much for taking the time to review us, it was an absolute pleasure having your kids with us, the most respectful and well-mannered kids I have ever had. Wish you and your family all the best. Kind regards, Marnice

Amber W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was a wonderful quiet place. We will definitely be booking there in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Wayne and Amber, thank you for choosing our B&B for a quick breakaway, it was great meeting you, we are already looking forward to having you with us again. We will appreciate it if you recommend us to other guests who would love a quiet and tranquil place hidden in the bush. Thank you so much. Kind regards, Marnice

Jennifer O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2023

Lekke. Het baie lekker gebly by Boubou Bed and Breakfast. Die kamer was netjies en baie vriendelike mense wat hulpsaam was omdat my verblyf op kort kennisgewing verleng moes word. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefni K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Rustig, pragtig en uniek. Boubou Bed and Breakfast is uniek en pragtig. Ons het so lekker gerus en gestap en die natuur beleef. Dis baie mooi en stil en ons sal definitief weer bespreek. Dit was ’n amazing wegbreek en wens ons kon langer bly. Ontbyt en aandete was amazing gewees. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer van julle verblyf hier by ons, dit was 'n baie aangename ervaring om julle te ontmoet het en ons het groot waardering vir julle ondersteuning. Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Groete tot volgende keer.

Bernad O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Wonderlike en rustige plek in die natuur met vriendelike en behulpsame mense. Ons is vriendelik verwelkom by Marnice en Jan-Piet. Hulle was baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Ons naweek daar was baie lekker en rustig. Plek is baie netjies en skoon met 'n lieflike tuin vol voëltjies en wild om perseel. Ontbyt was heerlik en voorberei na ons smaak. Sal plek aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek wil hê in die natuur. Dankie Marnice en Jan-Piet vir julle wonderlike diens en gasvryheid. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om ons te evalueer het, asook vir julle ondersteuning. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te verwelkom het. Ons hoop dat die wegbreek en stilte van die bosveld julle goed gedoen het. Ons sien baie uit na 'n volgende besoek en hopelik die keer met julle kinders. Groete, Marnice, Jan-Piet en Henry.

Cherise P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Vriendelike diens. Die diens is baie vriendelik, maar ongelukkig was ons baie teleurgesteld in die grootte van ons kamer, was bitter baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Desj G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Rustige atmosfeer. Baie vriendelike ontvangs van Mary gehad. Alles baie mooi aan ons verduidelik, baie behulpsaam en so ook die oggend ontbyt, heerlike bederf. Dankie aan Marnice en span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Baie dankie vir die moeite en die tyd om ons te evalueer, ons waardeer dit opreg en baie dankie vir julle ondersteuning, hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Groete van die Boubou Span.

Karlien F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2017

Baie netjies en skoon - werklik lekker gewees. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het ons geakkommodeer in alle opsigte. Geriewe was baie skoon en netjies - tuin pragtig en voëltjies baie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Baie dankie Karlien vir jou baie mooi en eerlike terugvoer. Dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle of julle familie weer by ons te kan ontvang. Julle was baie aangename en wonderlike gaste en ons het dit baie geniet om julle hier by ons te kon ontvang. Groete, Jan-Piet en Marnice

Tebogo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2016

The best B&B I have ever slept at! Marnice and her husband were very welcoming, and the place is very clean and the staff very friendly. They really went out of their way to make sure that we are happy and I like that the housekeeping is done everyday. I will recommend it to my family and friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Thank you for your kind review. It was great having you with us and we also grateful for your appreciation. It serves as a motivation to keep up the good work. Kind regards, Marnice Owner of Boubou B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marnice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 45 van erfdeel 4 van Doornlaagte-plaas, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438e8928f755f9e3e7183b6e2eaea34227eac464f754b1459b41dbfa265aef0df9d0dc566d98ab284a9dedf2695bb9945566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte Kommissiesdrift 0290 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.725111111111 27.111891666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang