Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bouchie's

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sergio D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker kuier plek. Really enjoyed our stay, the house had everything we needed. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Bouchie's
Beste Sergio Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het julle kuier by Bouchie's geniet, ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.

Deborah F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Defnitief waarde vir geld. Bouchie was ongelooflik skoon en het alles gehad wat benodig was. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Bouchie's
Beste Debbie. Dankie vir die positiewe terugvoer, en dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Bouchie's

Amanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Perfect getaway place. Bouchie's is a perfect place for a getaway to Dwarskersbos. The house is neat and clean and situated a short walk from the beautiful Dwarskersbos beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Bouchie's
Good day Amanda. Thank you for your feedback. We are glad your friends enjoyed their stay at Bouchie's. We hope to welcome them back again soon.

Lydia L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Baie baie lekker tyd gehad! Ons het regtig lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Bouchie's
Dankie vir terugvoer, Lydia. Altyd lekker om te hoor gaste het hulle besoek by Bouchie's geniet. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie, dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê.

Johan S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Uitstekende ligging en 'n lekker blyplek geleë in een van die mooiste omgewings. Baie lekker vakansiehuis - netjies en op standaard - mooi gedekoreer en alles wat nodig is vir 'n vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liezle
Bouchie's
Beste Johan. Baie dankie vir jou terugvoer, dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Bouchie's.

Herman W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly. Weskus op sy mooiste! Ons het baie lekker gekuier en gebly. Dan nog in 'n bekende sanger se huis ook! Absoluut die geld werd! Dink gou so daaraan: Die Weskusbranders in die agtergrond, Juan Boucher se musiek, vuurtjie wat brand en 'n lekkker brandewyn en Coke. Niks kan dit beat nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Bouchie's
Goeie dag Herman Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het julle kuier by Bouchie's geniet, ons hoop om jou en jou gesin sommer gou weer terug te verwelkom by Bouchie's.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 985
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 985
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeskulpstraat 3, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58ce218be1d3dfa8b14192595e3c8ac060f1c8d8b7716394fa1b63b8efe63409383e4b9e9cf460c85e311122254981b3cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 985 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Seeskulp Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684033367376 18.246079922684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang