Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Vincent P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Baie vriendelik, sal enige tyd aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pleasant and quiet stay. Nice and tidy, safe. Quiet location. Gorgeous gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helma H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Definitief aan te beveel! Dit was fantasties, dankie. Het dit baie geniet en the host was "just great!".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goed toegerus, skoon, veilige omheinde erf vir honde, parkering agter hek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lois se vriendelikheid, die ontspanne atmosfeer, 'n wen kombinasie. Was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Lovely relaxing stay. Very clean and comfortable accommodation. Garden is beautiful. The host is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annerene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Dis baie veilig en daar is alles wat jy nodig het. Dis baie netjies en. Baie goed geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johmine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

The tranquility made one relax. The stay was pleasant. The owner was very friendly and helpful. The unit was clean with sufficient equipment in the kitchen. However, the master bedroom can be equipped with another reading light. Although the shower drains, the water pools very quickly. On the outside is a large braai. The unit is close to the main road but the noise is not of such a nature that it will really disturb you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Megan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was wonderlik gewees. Die kliëntediens wat ons ontvang het was baie goed gewees. Was met liefde verwelkom en ontvang. Die plekkie waar dit sit is 'n baie rustige area. Winkels is ook nie te ver van die huisie af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Sal weer gaan kuier/bly. Lois is 'n wonderlike gasvrou. Kamers is ruim en jy het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Loïs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-street 31, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MjVlMGM2LThkZmQtNDMxNi04ZTBjLWEyN2ViYmQ5MGMwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 31 Sybille Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10158 18.305578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang