Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake View Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park Holiday Cottages 66, Kapt. Duthielaan Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Lake View Lodge bied lieflike selfsorgvakansieverblyf wat gerieflik naby die Knysna-strandmeer en Brenton-on-Sea-strand geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die Tuinroete wil verken.

Dié eiendom kan altesaam 11 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-stort. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die derde slaapkamer. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttafel met stoelgange. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dié huis het 2 sitkamerspasies en een van hulle bied DStv, terwyl die ander Netflix het. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie huis 'n vermaakarea met 'n kroeg wat uitloop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte oor die strandmeer bewonder. Vir gaste se gerief is daar 'n aparte waskamer toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n strykyster.

Gaste wat by Lake View Lodge tuisgaan kan verskeie doendinge op die landgoed geniet, insluitend swem in die gemeenskaplike swembadarea en tennis speel. Naby is daar baie opsies vir buitelug-entoesiaste, insluitend vlieërbranderry, bootvaart, visvang, voetslaan, roetedraf, bergfietsry en voëlkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Brenton Park Holiday Cottages 66, Kapt. Duthielaan Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park Holiday Cottages 66, Kapt. Duthielaan Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4afbe073738e1ca2735c3f18b34bf4174e466f2da52eeacfc16049cea1d0157f64b2ee3c4cced97a4118f3214f2dec66ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 11) 66 Brenton Park Holiday Cottages Capt. Duthie Avenue Lake Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062072623735 23.028084157672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang