Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa B&B

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltebeddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltebeddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltebeddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, stoel, mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4 - Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, asook 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging, 'n gemakstoel, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Netflix en WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel Nr. 1
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die slaapkamer en voorhuis het plafonwaaiers. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en al die nodige selfsorggeriewe toegerus. Die ruim sitarea het sitplek vir 4, 'n TV en Netflix. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n privaat tuin, gemeenskaplike swembad en 'n lapa met 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel Nr. 2
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer het plafonwaaiers. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, wasmasjien, mikrogolfoond,en al die nodige selfsorggeriewe toegerus. Die ruim sitarea het 'n gemaklike rusbank vir 4, 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Die etenstafel het sitplek vir 4. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n privaat tuin, losstaande braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb6d99354431ea301c8f46f2e540b21506af0b0f5aed7f12cc8a29896b31de8237fe6244555e2f995a40bd2c44e99abbbf90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 83 Mc Donald Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90768 29.48971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang