Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louw Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Bougain Villa B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hettie S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Uitstekend.

Ons was drie volwassenes en die woonstel was perfek vir ons. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal die B&B definitief aanbeveel. Dit is goed toegerus, baie netjies en daar is 'n pragtige swembad en tuin.

Hildah M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildah M

Quite and nice place, very clean and comfortable.

It was cool, quiet and clean, very comfortable to stay there.

Koos J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J

Rustige plek, netjies en die geld werd.

Die gasheer was inderdaad vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is ideaal. Die agtertuin is 'n wonderlike ontspanningsarea selfs met 'n lapa, braaigeriewe en 'n swembad.

Harvey L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harvey L

Peaceful.

Fantastic service. Top class.

Jone M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone M

Fantasties.

Vriendelike gasvrye diens! Kamers is netjies, ruim en uiters gerieflik. Ons sal beslis weer hier tuis gaan.

Sipho T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho T

Excellent.

Sweet, just unfortunately no DStv. Missed the Morocco.

Nadia V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V

Netjies, stil, vriendelike mense.

Ons het heerlik in Bougain Villa B&B gebly.

Rendani M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rendani M

Great experience.

Our stay was great. The welcome from Mr was exceptional.

Phale M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phale M

Beautiful.

Great, intriguing, wonderful.

Andrè V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrè V

Aangename en oornag blyplek.

Mees aangenaamste sorgsame gasheer/gasvrou en netjiese fasiliteit as baie ander plekke hier beleef.

Bougain Villa B&B se terugvoer

Verstaan nie so lekker "netjiese fasiliteit" kommentaar en dan kry ons 2 uit 5 vir netheid nie?
Laat weet asb. wat nie netjies was nie en ons gee onmiddellik aandag daaraan.
Vriendelike groete

Bougain Villa B&B
Amanda M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M

Netjies, skoon, vriendelik.

Baie gerieflik, skoon en netjies met 'n vriendelike gasheer. Daar is baie ongewenste elemente in die omgewing, wat dit minder veilig maak.

Mogau M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogau M

We really enjoyed our stay.

It was nice to sleep and wake up at Bougain Villa. Hopefully we will come back again.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb6d99354431ea301c8f46f2e540b21506af0b0f5aed7f12cc8a29896b31de8237fe6244555e2f995a40bd2c44e99abbbf90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 83 Mc Donald Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90768 29.48971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang