Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Hettie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons was drie volwassenes en die woonstel was perfek vir ons. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal die B&B definitief aanbeveel. Dit is goed toegerus, baie netjies en daar is 'n pragtige swembad en tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildah M
1 nag
5.0
Jun 2024

Quite and nice place, very clean and comfortable. It was cool, quiet and clean, very comfortable to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige plek, netjies en die geld werd. Die gasheer was inderdaad vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is ideaal. Die agtertuin is 'n wonderlike ontspanningsarea selfs met 'n lapa, braaigeriewe en 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harvey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peaceful. Fantastic service. Top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jone M
1 nag
5.0
Feb 2024

Fantasties. Vriendelike gasvrye diens! Kamers is netjies, ruim en uiters gerieflik. Ons sal beslis weer hier tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sipho T
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Excellent. Sweet, just unfortunately no DStv. Missed the Morocco.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netjies, stil, vriendelike mense. Ons het heerlik in Bougain Villa B&B gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rendani M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Great experience. Our stay was great. The welcome from Mr was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phale M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Beautiful. Great, intriguing, wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrè V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Aangename en oornag blyplek. Mees aangenaamste sorgsame gasheer/gasvrou en netjiese fasiliteit as baie ander plekke hier beleef.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louw
Bougain Villa B&B
Verstaan nie so lekker "netjiese fasiliteit" kommentaar en dan kry ons 2 uit 5 vir netheid nie? Laat weet asb. wat nie netjies was nie en ons gee onmiddellik aandag daaraan. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louw Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb6d99354431ea301c8f46f2e540b21506af0b0f5aed7f12cc8a29896b31de8237fe6244555e2f995a40bd2c44e99abbbf90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 83 Mc Donald Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90768 29.48971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang