Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gina B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Die beste slaap plekkie in Pietersburg. Die kamer was baie skoon en netjies. Ek het lekker geslaap by Bougain Villa B&B. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer by Bougain Villa B&B oorslaap in die toekoms. 100% waarde vir jou geld, ek is baie beindruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A marvelous start to our long trip! It was fantastic. After a long flight, we had the opportunity to have a good rest before our trip. The hosts were like family, and the room was comfortable. We certainly will return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker. Lou is behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderlik en rustig. Dit was 'n heerlike plek om te bly. Skoon en rustig. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great stay with an amazing host. The location was convenient. We had a wonderful stay! The experience was exceptional, thanks to the incredible host. The breakfast was absolutely fantastic – definitely out of the ordinary! The area was also very convenient, adding to the overall comfort of the stay. Highly recommended for anyone looking for a relaxing and enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen N
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Een van die beste plekke waar ons al gebly het. Ons het heerlik gebly. Die swembad en aircon was baie welkom. Baie vriendelik ontvang. Veilig en maklik om te kry. Ek sal dit absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

5 ster verblyf. Vriendelike gasvrye diens! Kamers is baie netjies, skoon en uiters gerieflik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan. Naby 'n groot mall, loopafstand wat dit ook ideaal maak. Wonderlike ervaring en sal altyd in die toekoms hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene P
1 nag
5.0
Okt 2024

B&B netjies en vriendelike diens. Naby CBD en winkelsentrum. Baie vriendelike gasheer en vrou, baie verwelkomend. Baie netjies en skoon die kamers. Pragtige swembad en braai area. Sal definitief weer daar tuisgaan. Naby 'n groot mall, loopafstand. Gemaklik en naby CBD. B&B, die ontbyt was in die boonste rakke. Sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
1 nag
5.0
Okt 2024

Pleasant, good value for money. Pleasant, good value for money. Hosts were courteous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons was drie volwassenes en die woonstel was perfek vir ons. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal die B&B definitief aanbeveel. Dit is goed toegerus, baie netjies en daar is 'n pragtige swembad en tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb6d99354431ea301c8f46f2e540b21506af0b0f5aed7f12cc8a29896b31de8237fe6244555e2f995a40bd2c44e99abbbf90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 83 Mc Donald Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90768 29.48971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang