Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa B&B

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Feb 2025 tot 20 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bougain Villa B&B bied gerieflike oornag- en semi-selfsorgverblyf wat sentraal in Faunapark geleë is. Dit is die ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan tussen 3 pragtige kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Elkeen van die kamers het bykomende geriewe soos plafonwaaiers, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi in elke kamer.

Hierdie verblyf spog met welige tuine, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige, omheinde parkeerplek met sekuriteitskameras is beskikbaar. Winkelsentrums, hospitale, skole, Peter Mokaba-stadion en Polokwane Natuurreservaat is naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gina B
Besigheidsreis
5.0
Die beste slaap plekkie in Pietersburg. Die kamer was baie skoon en netjies. Ek het lekker geslaap by Bougain Villa B&B. Die gasheer is baie vriendeli...
Sien meer
Jan 2025
Francis G
Saam met lewensmaat
5.0
A marvelous start to our long trip! It was fantastic. After a long flight, we had the opportunity to have a good rest before our trip. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Callie S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker. Lou is behulpsaam en vriendelik.
Jan 2025
Janine B
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik en rustig. Dit was 'n heerlike plek om te bly. Skoon en rustig. Ons het baie tuis gevoel.
Jan 2025
Natasja S
Gesin met tieners
5.0
Great stay with an amazing host. The location was convenient. We had a wonderful stay! The experience was exceptional, thanks to the in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Bougain Villa B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb6d99354431ea301c8f46f2e540b21506af0b0f5aed7f12cc8a29896b31de8237fe6244555e2f995a40bd2c44e99abbbf90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 83 Mc Donald Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90768 29.48971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang