Bougain Villa Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bougain Villa Guest House bied gerieflike oornag- en semi-selfsorgverblyf sentraal geleë in Polokwane, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers, asook 2 selfsorg-eenhede. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Al die kamers bied bykomende geriewe soos plafonwaaiers en lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi in elke kamer.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige omheinde parkeerplek is beskikbaar met sekuriteitskameras, en gaste sal naby winkelsentrums, hospitale, skole, die Peter Mokaba-stadion en die Polokwane-natuurreservaat geleë wees. Slegs 400 m vanaf die Savannah Winkelsentrum en 1 km vanaf Pholoso Privaat Hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Bougain Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fauna Park Bendor Polokwane Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang