Bougain Villa B&B
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 13 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bougain Villa B&B bied gerieflike oornag- en semi-selfsorgverblyf wat sentraal in Faunapark geleë is. Dit is die ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste kan tussen 3 pragtige kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Elkeen van die kamers het bykomende geriewe soos plafonwaaiers, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi in elke kamer.
Hierdie verblyf spog met welige tuine, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige, omheinde parkeerplek met sekuriteitskameras is beskikbaar. Winkelsentrums, hospitale, skole, Peter Mokaba-stadion en Polokwane Natuurreservaat is naby.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louw Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Bougain Villa B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fauna Park Bendor Polokwane Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mc Donald-laan 83, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo