Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Bianca F
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker rustig & veilig. Ons het baie lekker gebly by Bougain Villa Gastehuis. Dis so rustig en die toe stoep was baie lekker snoesig vir die koue. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons was oppad na die Noord Kaap en het by Winburg oorgeslaap. Cindy het alles in haar vermoë gedoen om ons te akkommodeer, was gasvry en ontsettend behulpsaam. Ons wou vroeg vertrek en was voorsien van heerlike ontbytpakkies om saam te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik geslaap, heerlike ontbyt! Baie dankie vir jou gasvryheid, ons kamer was pragtig ingerig, met 'n heerlike gemaklike bed en alles wat nodig was, byderhand. Dit was stil en rustig en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Aangenaam op 'n baie koue nag in die Vrystaat. Dit was aangenaam gewees. Ek sou van 'n digter gordyn gehou het, maar my vrou was bly dat die kamer nie so donker was nie. Hulle was baie akkommoderend gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Vriendelike diens en gasvry. Ons het lekker gekuier en die personeel was behulpsaam en vriendelik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Very pleasant. It would help if they had Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gerieflike oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap. Jy voel sommer tuis as jy daar aankom en vriendelik ontvang word. Ons het lekker en veilig in 'n mooi kamer oornag. Sal aanbeveel om die rit tussen Kaap en Gauteng kort te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

What a surprise. Great value for money and excellent personal service. Definitely value for money. Thank you for a lovely stay and peaceful, homely surroundings. Thank you for going out of your way to make us feel welcome. Definitely worth a stay! We will see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

A short overnight stop on a long trip, perfect for that. Don't be put off by the condition of the old town of Winburg, which is sad to see. The guesthouse itself is secure and well run. Only thing to be aware of is that there are no functioning restaurants anymore in Winburg for supper. There are two takeaways but we didn't use them so can't comment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie aangenaam, netjies en skoon. Net jammer die restaurant het toegemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 28, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b5231aab4f2d8611bc06614b3a3c5669ccb3f0ccf0dc19a29e12519addf89b3cdef7593c396fd79d2e19fcf1d7e9318c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 28 De Villiers Street Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516172747395 27.011425210648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang