Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 97 resensies vir Bougain Villa Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bianca F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F

Lekker rustig & veilig.

Ons het baie lekker gebly by Bougain Villa Gastehuis. Dis so rustig en die toe stoep was baie lekker snoesig vir die koue. Baie dankie.

Wynand V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Ons was oppad na die Noord Kaap en het by Winburg oorgeslaap.

Cindy het alles in haar vermoë gedoen om ons te akkommodeer, was gasvry en ontsettend behulpsaam. Ons wou vroeg vertrek en was voorsien van heerlike ontbytpakkies om saam te neem.

Hanlie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Heerlik geslaap, heerlike ontbyt!

Baie dankie vir jou gasvryheid, ons kamer was pragtig ingerig, met 'n heerlike gemaklike bed en alles wat nodig was, byderhand. Dit was stil en rustig en die ontbyt was heerlik.

Fanie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Aangenaam op 'n baie koue nag in die Vrystaat.

Dit was aangenaam gewees. Ek sou van 'n digter gordyn gehou het, maar my vrou was bly dat die kamer nie so donker was nie. Hulle was baie akkommoderend gewees.

Deon F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F

Vriendelike diens en gasvry.

Ons het lekker gekuier en die personeel was behulpsaam en vriendelik. Dankie.

Neels D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Very pleasant.

It would help if they had Wi-Fi.

Kobie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Gerieflike oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap.

Jy voel sommer tuis as jy daar aankom en vriendelik ontvang word. Ons het lekker en veilig in 'n mooi kamer oornag. Sal aanbeveel om die rit tussen Kaap en Gauteng kort te maak.

Maryna S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

What a surprise. Great value for money and excellent personal service.

Definitely value for money. Thank you for a lovely stay and peaceful, homely surroundings. Thank you for going out of your way to make us feel welcome. Definitely worth a stay! We will see you again.

John B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

A short overnight stop on a long trip, perfect for that.

Don't be put off by the condition of the old town of Winburg, which is sad to see. The guesthouse itself is secure and well run. Only thing to be aware of is that there are no functioning restaurants anymore in Winburg for supper. There are two takeaways but we didn't use them so can't comment.

Evert D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert D

Baie aangenaam, netjies en skoon.

Net jammer die restaurant het toegemaak.

Antionett H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antionett H

Accommodation clean and Sindi made us feel very welcome.

Sadly road very noisy for tired travellers.

Elvis R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis R

Very friendly, helpful and neat.

I enjoyed my stay, this is a recommended venue.

George W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George W

Our stay was very comfortable, enjoyable and interesting.

Cindy, our host made sure we settled in well and went to great lengths to assist us with all our questions and directions for restaurants, interesting places etc.

Christi B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi B

Welkome oase in die Vrystaat.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Groot, skoon, netjies kamers. Heerlike stoep vir lafenis na 'n lang dag.

Johanna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D

Knus gastehuis.

Heerlike, rustige, netjiese verblyf. Ons het lekker gekuier daar en vrylik rondgestap alhoewel daar nie veel is om te sien nie. Voortrekkermonument was ons groot aantrekkingskrag.

Gerhard B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Reisigers moet self voorsiening maak vir aandete aangesien Winburg geen eetplek bied nie.

Bougain Villa Gastehuis bied gerieflike blyplek en veilige parkering.

Etienne H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne H

Plek was goed en aanvaarbaar.

Skoon en netjies en behulpsaam.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Berdinie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Berdinie V

Ons het goed gebly. Was baie goed ontvang en plek is baie netjies.

Die feit dat Winburg 'n klein, baie stil dorpie is, is definitief 'n negatief vir die gastehuis.

Fred O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fred O

Winburg is 'n "dooie" dorp.

Ons eerste stop van ons reis. Dame het ons parkeerplek uitgewys, dit was nie naby ons kamer nie. Daarna het sy ons na ons kamer geneem wat ruim en netjies was met slegs 'n bad. Die kamer was egter op die eerste vloer van 'n baie ou gebou en die trappe was so nou dat slegs helfte van my voet daarop gepas het. My vrou en ek, albei 78 jaar oud, moes toe daai trappe opworstel om by die kamer in te kom. Ons het daar begin dink dat ons dalk nie die reis moes aanpak nie.

Bougain Villa Guesthouse se terugvoer

Thank you for review

It is indeed and old building and was build in 1898 this was the mill in Winburg.
I am just confused that you did not make any mention of any issues you may have had while staying at Bougain Villa

Paul

Bougain Villa Guesthouse
Theuns C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Verrassend mooi, higienies skoon en ontspannende atmosfeer!

Winburg is 'n goeie oornag vir reisigers uit die Kaap op pad na die Noorde of vice versa. Die Bougain Villa Guesthouse is 'n pragtige historiese gebou en bied 'n veilige en vriendelike atmosfeer in 'n stil plattelandse omgewing.

Karel N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel N

Excellent for an overnight stay.

Quaint country town. Amazing place where no one seems to stop at 4 way stops after dark.

Annelene T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene T

Absolute waarde vir geld gepaargaande met uitstaande diens.

Ek sal dit definitief aanbeveel vir reisigers vir oornagplek wat bekostigbaar en veilig is met goeie diens daarmee saam. Net een aanbeveling, vervang die gordyn tussen kamer en badkamer met ondeursigtige materiaal.

Corina B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina B

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Netjies met alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus. Warm stort, koffie, yskassie en winterslakens. Knus en warm geslaap. Die gastehuis is naby die hoofroete geleë met veilige parkering.

Japie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B

Sal weer hier kom slaap.

10 ure se reis vanaf Kaap. 7 ure se reis na Komatipoort.

Virginia J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia J

Dit was marvelous.

'n Mikrogolf in die kamer sal baie help. Anders was dit regtig lekker en gerieflik.

Wesleu D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesleu D

What a pleasant surprise!

Bougain Villa Guesthouse staff and family. All so totally efficient, competent, friendly. Wish we could stay longer. Almost all our friends asked where in the world is Winburg! In the Free State, and this guest house is super nice. And the staff family too - just about everything about it. So, guys, if you want to stop over like we did, stop here. We will hopefully be back! Well done guys.

Glenn G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G

Baie skoon en netjies met vriendelike personeel.

Ons het ons verblyf baie aangenaam gevind. Die dameskroeg wat op dieselfde perseel geleë was is voorwaar 'n wenner, veral as 'n mens etes ook nog daar kan bestel wat die personeel vir jou sal afhaal by die verskaffer. Die sekuriteitsparkering wat genoegsaam en onderdak. Ons het slegs 'n probleem met die werking van die TV gehad wat nie ernstig was nie aangesien ons redelik moeg was na die lang dag op die pad.

Magriet S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

My verblyf was van baie goeie gehalte.

Dit was vir my 'n wonderlike ervaring om by Bougain Villa Gastehuis in Winburg te oornag. Die kamer was baie netjies met lugversorging asook TV en badkamergeriewe. Die ontvangs en diens by Bougain Villa was baie vriendelik. Ek sal Bougain Villa Gastehuis beslis aanbeveel vir vakansiegangers. Dit was my eerste keer in Winburg en dis 'n pragtige klein dorpie in die Vrystaat.

Gerda O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda O

Aangenaam.

Vriendelike en professionele diens.

M F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M F

Bekostigbaar, skoon en vriendelike diens, maar sal 'n deur tussen die slaapkamer en badkamer aanbeveel.

Al kritiek is dat daar nie 'n deur tussen kamer en badkamer is nie, maar slegs 'n baie yl gordyn.

Chanel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Fantasties.

Sal dit beslis aanbeveel.

Jon L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon L

Very pleasant stay.

Perfect as an overnight stop en route to anywhere else.

Shereen O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shereen O

Clean, friendly and helpful family run establishment.

I would stay there again.

Dries B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dries B

Rustig en alles netjies.

Waarde vir geld betaal. Die restaurant by gastehuis bestaan nie! Waarsku voornemende reisigers, geen alternatiewe eetplekke in Winburg beskikbaar nie. Beligting in kamers swak. Kan nie lees nie. Sal graag kanale 144 en 101 op TV wil hê.

Feri S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Feri S

Quite and old place and will surely booked again. Nice midway stop between Mossel Bay and Kruger Park.

After day driving one looks for quite place and good nights test. Safe parking for car and friendly staff.

Gert P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P

Ons het ná donker by Bougain Villa aangekom, is steeds vriendelik ontvang en die beste dubbelkamer aangebied wat beskikbaar was.

Winburg se ligging is goed as jy 'n oorslaapplek soek wat jou in staat stel om 'n goeie afstand van noord na suid (om omgekeerd) te ry voor nog 'n lang afstand die volgende dag. Die dorp bied die basiese dienste, maar die meeste sluit teen sononder. Die stormreën wat ons op pad daarheen getref het, het veroorsaak dat water gelek het in die dubbelkamer waar ons geslaap het, maar dit het nie noemenswaardige ongerief veroorsaak nie. Vir ons doel, nl. om oor te slaap ná 'n lang dag op pad, en voor ons weer vroegoggend die volgende dag in die pad val, was dit voldoende.

Rykie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rykie D

Restaurant closed in 2018, but advertised as open when booking, only place to eat at Game Ranch outside of town.

Very disappointing, we booked this 1 night, overnight accommodation, as a resting place on a long journey especially as it was advertised with a restaurant, just to find upon arrival that it has been closed since 2018. We had to travel out of town to a Game Ranch to have a sit down dinner as it is the only place around other than takeaways. Had to go search for someone to book us in and although the rooms were fairly decent, the bathrooms had mould and the staff not too friendly. Will not use this establishment again.

Andries P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Heerlik.

Die mense is baie vriendelik en 'n mens voel sommer soos familie wat jy jare ken al is dit jou eerste besoek. Kamers is bitter netjies en stylvol. Regtig waarde vir geld! Dankie, het dit geniet en kom beslis weer!

Rocco K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco K

Die ontvangs was baie vriendelik en fasiliteite was perfek.

Ons was vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die restaurant se kos was ongelooflik en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel en weer daar aangaan .

Godfrey M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

I enjoyed to be there.

It was a perfect place to stay and their service was excellent, even the food was so good.

Ronnie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Comfortable.

The guest house is probably the place to stay if you're in Winburg. It is central, comfortable, and the service is friendly. The restaurant however needs attention - my steak was perfect. My wife's chicken was very poor.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik.

Dié gastehuis is waarskynlik die plek om te bly as jy in Winburg is. Dit is sentraal, gerieflik en die diens is vriendelik. Die restaurant moet egter aandag kry. My biefstuk was perfek, maar my vrou se hoender was glad nie goed nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sumayya H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumayya H

Ideal for travellers.

Very accommodating and understanding. Managed to change our room last minute, helped us move in swiftly. An ideal spot to stop by when travelling in SA. Could be improved with heater in the room especially when very cold - but we were provided with ample bedding to warm us up.

Nickey G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey G

Excellent service.

3 of our staff stayed at this establishment for a few days. They found the address very convenient and very accessible. The rooms are very clean and comfortable. Friendly and helpful staff.

Manie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Skoon, netjies, mooi, bekostigbaar en super vriendelike boere-gasvryheid.

Ek was stom geslaan en ek "rate" hierdie as een van die beste gastehuise wat ek nog by aangedoen het. Ek reis baie met motorfiets na klein plekkies toe en slaap oor. Winburg en die gastehuis neem nou my no. 1 plek in. Die eienaar en vroulief is absoluut teenwoordig en deel saam met die gaste in lekker gesels en kuier. Die gastehuis dateer uit die 18de eeu en is super mooi. Op die perseel is 'n mooi kroeg met buite kuier area, ek gaan beslis die somer weer 'n draai daar maak. Gaan besoek gerus die gastehuis, u gaan voorwaar verras word, en moenie Winburg miskyk nie, dis 'n pragtige skoon plek met baie geskiedenis. Dit was lekker om met jong boer seuns en boere asook inwoners van Winburg skouer te skuur en geskiedenis te deel. Ek gee die plek 10 sterre. Sien julle binnekort weer.

Chris B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Warm, vriendelike en behulpsame verwelkoming.

Ons het heerlik warm geslaap en vreeslike lekker burgers en ontbyt geëet. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar oornag, dis 'n pragtige plek.

Esme C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme C

Gerieflik, vriendelik en behulpsaam.

Met ope arms verwelkom. Baie vriendelik ingenooi in tuiste met aandete bedien in kamer. Plan gemaak vir vroeë ontbyt. Kamer netjies en gerieflik met alle geriewe toegerus.

Christo J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J

Puik!

Baie aangenaam en hulpvaardig.

Emile D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile D

Baie mooi en lekker geslaap!

Baie oulike en mooi plekkie!

Albert B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Dit bly 'n welkom en rustige tweede tuiste as ek van die Kaap op pad Johannesburg toe is.

As ek vanaf die Kaap Johannesburg toe per padreis, is die Bougain Villa Gastehuis 'n baie welkom en rustige tweede tuiste voordat ek die laaste skof huis toe die volgende dag aanpak.

Albert B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

'n Ware tuiste weg van dié huis.

Besoek was gekenmerk deur vriendelike en behulpsame personeel en netjiese geriewe.

Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Perfekte oorslapie in die middel van "nêrens".

Rustige nagrus met die klein dorpie gevoel - slap links van die N1 op pad na Bloemfontein vanaf Gauteng.

Hannes M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Gerieflike verblyf wat uitstekende waarde vir geld bied.

Baie lekker gebly in 'n ruim eenheid. Gaste se veiligheid is duidelik 'n prioriteit. Heerlike ontbyt gehad!

Wessel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Gasvryheid baie goed. Goed ingerig en netjies. Diens uitstaande.

Alles was in orde. Goed georganiseerd. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was goed toegerus en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Jannie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D

Kan beslis aanbeveel.

Alles was in orde. Het baie lekker geslaap en ook lekker gestort. Pragtige ingerig badkamer!

Willem S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Rustig en stil.

Ontvangs was vriendelik en het ons gou by ons kamer gekry. Kamer skoon en netjes. Ons het rustig geslaap op 'n goeie bed, wat goed was vir 'n moeë lyf.

Susan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Skoon, basiese verblyf met vriendelike, professionele mense.

Gastehuis is super skoon en netjies. Middagete was smaaklik, kan dalk net meer opsies vir vegetariërs op die spyskaart sit. Beddegoed is oud, maar skoon. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Riaan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Goeie diens.

Behalwe vir die dorp se kragprobleme het Bougain Villa Guesthouse and Restaurant alles in hulle vermoë gedoen om ons verblyf te vergemaklik. Tussen al die gastehuise op die dorp was ons bly om te se Bougain Villa bly ons no. 1 keuse.

Ryno E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno E

Netjies en ontspanne.

Vriendelike ontvangs waar die gasvrou uit haar pad gaan om te help. Die etes wat bedien word is uitstekend.

Johann J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann J

Baie goeie keuse.

Alles van die ontvangs tot ons vertrek was puik en bo ons verwagtinge. Die kos in die restaurant was onverbeterlik en vergelyk goed met white groot restaurant. Sal ons inderdaad weer sien.

Anne R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne R

Very neat and clean.

Bougain Villa Guesthouse provided everything which we required in terms of a good stop over on our journey. It was clean, well decorated, safe and excellent value for money.

Dirk B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Winter and cold, so the rooms were cold, but as said it's winter.

We had our dinner at the bar, and the manager was very entertaining, so for us Belgians it was a good experience.

Zelmé Y - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelmé Y

Waarde vir geld.

Baie vriendelike personeel, het ons baie welkom laat voel en definitief waarde vir geld.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Piet K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Piet K

Nie wat ons verwag het nie.

Ons is baie goed ontvang. Die personeel was baie vriendelik en het probeer om ons baie tuis te laat voel. Ons voel egter dat ons vooraf in kennis gestel moes word dat daar 'n probleem is met die krag en dat dit ook die beskikbaarheid van die watervoorsiening beïnvloed. Ons moes met houttrappe op gaan na ons kamer. Ons is bejaarde mense en het geen hulp met ons bagasie gekry nie. My vrou het baie gesukkel om met die trappe op te gaan. As gevolg van die krag was die kos ook nie goed voorberei nie. Ons blameer nie die personeel nie omdat dit waarskynlik omstandighede buite hulle beheer was, maar ons sal nie in die toekoms weer by dieselfde gastehuis oornag nie.

Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Johan V

Netjies en skoon. Ontvangs baie vriendelik. Het die Marylin Monroe kamer aangevra, maar die inligting was nie deurgegee aan die gastehuis nie.

Etes van 'n baie goeie standaard. Kroeg het 'n erge rook reuk, maar te koud om buite te sit. Het toe in eetsaal gaan sit. Plek is baie smaakvol en interessant.

Rochelle V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Baie vriendelik ontvang deur almal.

Mooi skoon verblyf, baie gawe en vriendelike mense by die gastehuis. Baie lekker geëet in die restaurant, beslis waarde vir geld.

Annemaree V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemaree V

Gerieflik, skoon en baie lekker.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gastehuis personeel was baie tegemoetkomend. Die kamer was mooi, skoon en gerieflik terwyl die diens uitstaande was. Baie dankie vir heerlike verblyf!

Spike E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spike E

'n Baie goeie oornagopsie met heerlike kos.

Die gastehuis is gerieflik met 'n veilige parkeerarea. Die ontvangs was vriendelik en die aandete wat ons geniet het, was uitsonderlik. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Ingrid V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Baie netjies gastehuis, vriendelike mense.

Sal definitief in die toekoms weer daar oornag.

Kitty N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty N

Baie aangenaam!

Die kamer was aangenaam, alles was mooi skoon en ons was baie vriendelik ontvang. Die ontvangsdame was ook baie behulpsaam om ons gemaklik te maak. Dit is ‘n gastehuis wat enige tyd aanbeveel kan word. Baie dankie ook vir LekkeSlaap. Dis ‘n plesier om deur julle plek te bespreek.

Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gerieflik, skoon, vriendelike, hulpvaardige mense.

Skoon netjies geriewe. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie plek om te bly. Sal weer daar bly.

Kath S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath S

Great place, great service.

We stayed at Bougain Villa Guesthouse for a night when my husband had a triathlon race at Aldam the following day. The room was a little small, but otherwise well set up and clean and tidy. We were given great service, and really enjoyed both our dinner at the restaurant during the evening, and the breakfast pack we were given because we had to leave before breakfast the following day.

Dirk L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Ons eerste keer op Winburg en het 'n goeie gastehuis met lekker plattelandse bederf gekry. Gaan beslis weer.

Baie netjies en skoon. Groot verskeidenheid op spyskaart en ons keuses was smaaklik voorberei. Vriendelike en gasvrye personeel. Ons oorslaap het toe sommer 'n lekker kuier geword saam met egte plattelandse vriendelikheid.

Annatjie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie D

Alles waarvoor ons gevra het.

Bloem was net te ver, toe hou ons 19:30 stil op Winburg. 'n Halfuur nadat ons gul deur die ontvangsdametjie ontvang is, sit ons aan by 'n heerlike maaltyd, en so was die res van ons verblyf (1aand) ook baie goed. Ons hou van die kleiner dorpies se gastehuise en kan Bougaun Villa aanbeveel.

Linita A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linita A

Gasvry en netjies.

Ons was 'n reisgroep van 10 mense per motorfiets. Ons is baie hartlik en vriendelik ontvang en daar is soveel ekstra moeite gedoen om ons verblyf spesiaal te maak! Die kamers is skoon en baie netjies en die kos uit die boonste rakke. Baie baie dankie, ons sal enige tyd weer daar kom bly.

Desiree R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R

Wonderful place as a stopover. Stayed on our way to Kruger and on our return trip.

Highly recommended. Lovely.

Philip D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D

Oudwêreldse sjarme met al die moderne fasiliteite.

Goed en vriendelik ontvang, lekker geslaap en heerlike ontbyt ontvang. Die plek is pragtig ingerig.

Karel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Oase vir die langpad met netjiese en gerieflike kamers wat pragtig gerestoureer is. Parkering van die straat af agter toesluit hekke. Heerlike etes in klein inhuis restaurant. Vriendelike personeel, baie behulpsaam. Ontbyt ingesluit en as jy vroeg wil reis voor ontbyt kry jy 'n ontbytpakkie saam. Sal graag weer daar oornag in die toekoms.

John B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Great evening meal - best steak for a long time.

Convenient place to stop outside of Jo'burg. The room was all that we needed and we were made very welcome. The evening meal was one of the nicest steaks for a long time but the red wine could be warmer for my taste. Would recommend to anyone travelling for an overnight stop.

Annelen K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelen K

Goeie netjiese oornagverbyf met vriendelike personeel.

Die gastehuis is baie netjies en die personeel (selfs eienaar het ons ontvang) het uit hul pad gegaan om gasvry te wees. Net jammer dat die gastehuis met ontbyt (ingesluit) geadverteer word. Op pad na Winburg is ek meegedeel dat ontbyt slegs van 08h00 tot 10h00 bedien word. As oornag reisigers kan ons nie wag tot 08h00 vir ontbyt. Ons was die enigste gaste in die gastehuis (5 persone) en kon die eienaars gesorg het vir vroeë ontbyt. Hul het egter die vorige aand reeds ontbytpakkies aan ons gegee betaande uit bruin brood toebroodjie met frankfurter en yogurt. Ek glo regtig as ons net 5 persone is en ons oornag slegs kon ontbyt teen 06h00 voorsien word (ons het 06h30 gery). Ons het betaal vir die ontbyt soos geadverteer wetende dat ons dan nie op die pad ontbyt sou hoef te koop nie.

Bougain Villa Guesthouse se terugvoer

Unfortunately breakfast has always been served from 08:00 to 10:00 at Bougain Villa Guesthouse.
We do offer a breakfast pack, if any of the guests are not able to attend breakfast by 08:00.

Bougain Villa Guesthouse
Fred C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred C

Akkommodasie op standaard alhoewel die kamer baie donker vertoon. Venster en genoeg lig sal 'n groot verbetering wees.

Oulike gasheer en baie goed geleë vir n "stop over" op pad Kaap toe. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Martin W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin W

Baie aangenaam.

Die kamer was baie skoon en netjies en die personeel vriendelik en behulpsaam.

Roy P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roy P

Clean, handy location and wonderful food.

The young lady at reception was very friendly, and also when she personally served us a wonderful dinner at great value for money, and in a quaint, intimate, little restaurant. The room is dated but very clean with fresh white linen on the bed and loads of cupboard space. The bathroom was 5 star - classy. One small negative was that there was only 1 towel in the bathroom and one bar of soap which had been used by the previous occupants. However, on pointing this out to one of the maids working in the kitchen, there was nobody at reception at the time - the shortages were replenished. I am sure we will stay there again.

Michael B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michael B

Not an experience I would wish to repeat.

We arrived on Sunday afternoon, rang the doorbell and no answer. We had to wait outside the place while we called the owner who in turn contacted someone on site to let us in. We were not welcomed and were requested to pay the balance owing before we were shown around. Our room had only one towel and was not made up for two people. Breakfast the following morning was cooked, no cereal or baked goods, no choice of how would you like your eggs done. Bacon was stone cold and fat congealed! Not at all recommendable!

Christine T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T

Vriendelike diens en pragtige kamer.

Was verbaas om so 'n ou gerestoureerde huis te vind as jy binne gaan. Die kamers vergelyk met enige 4 ster hotel. Die kos was uitstekend.

Frikkie S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Rustig en veilig.

Vriendelik ontvang, veilige parkering en goeie restaurant.

Tienie H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie H

Het nie so 'n goeie gastehuis op die platteland verwag nie.

Baie goed, netjies, skoon, heerlike kos, vriendelike diens. Sal weer daar oornag.

Henk B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Heerlike plattelandse gasvryheid.

Plek was skoon en netjies, die kamer is stylvol gemeubileer. Die gepaardgaande restaurant bied baie goeie waarde vir geld. Die spyskaart bied keuses vir almal se smaak. Jy kan nie 'n fout maak as jy hier wil oornag nie.

Miranda B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B

Pragtige ou huis en puik kliëntediens!

Die kamers se dekor is temaverwant en baie smaakvol. Die gastehuis is baie netjies, skoon en gerieflik en het 'n ouwêreldse gevoel. Dit sal help indien daar leeslampe is in die kamers met helder gloeilampe vir diegene wat nie TV kyk nie. Ons het vroegaand gearriveer na baie ure op die pad. Alhoewel die restaurant toe was (Maandae) het die personeel nie 'n oomblik geskroom om vir ons vanaf die spyskaart voor te berei nie. Om die waarheid te sê, hul het daarop aangedring. Ek moet spesiale melding maak van die sprankelende jong meisie wat vriendelikheid uitstraal ─ sy is 'n aanwins vir die gastehuis.

Maureen B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Vriendelik, gasvry, netjies en waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamers was baie smaakvol en netjies. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Definitief waarde vir geld.

Marietjie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie K

Nice clean friendly sleep.

It was a clean friendly and nice sleepover.

Lindi W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi W

We both had a happy stay.

We enjoyed our stay in the Villa. The room was very pleasant and clean. The meals were served promptly and very tasty. All in all, value for money. We will recommend it to others.

Wim K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wim K

Good guesthouse with a skimpy breakfast.

Good guesthouse. clean and comfortable room. The optional evening dinner was very good and affordable. But the breakfast was skimpy with one fried egg, a sausage that wasn't good either, baked beans and one slice of bread. No options offered. Service was unfriendly without any words spoken. This downgraded my rating of Bougain Villa Guesthouse.

David M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Ons sal weer daar oornag.

Baie netjies, die gasvrou en haar personeel was baie vriendelik en hulle doen moeite. Die gastehuis kry volpunte! Ons het die geriewe by die restaurant gebruik en lekker gekuier. Die kos was puik. Gaan beslis weer by Winburg kuier. Dankie dat ons daar kon oornag.

Jacqueline D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

It was amazing!

The stay was great . It was amazing and peaceful. Think it can be even better with a big pool!

Burt D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burt D

Sincere friendliness.

First impressions count. Before I completed parking the car in the street in front, the gate was opened and we were heartily welcomed!

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 28, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b5231aab4f2d8611bc06614b3a3c5669ccb3f0ccf0dc19a29e12519addf89b3cdef7593c396fd79d2e19fcf1d7e9318c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 28 De Villiers Street Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516172747395 27.011425210648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang