Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 28, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bougain Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Winburg in die Vrystaat. Dit is ideaal geleë 100 km noord van Bloemfontein tussen Ventersburg en Verkeerdevlei se tolhek.

Elke skoon en gerieflike gastekamer bied sy eie eiesoortige styl en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, lugversorging, 'n TV met sekere kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek.

Die gastehuis bied 'n volledig gelisensieerde kroeg vriendelike personeel en 'n ontspannende atmosfeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Bianca F
5.0
Lekker rustig & veilig. Ons het baie lekker gebly by Bougain Villa Gastehuis. Dis so rustig en die toe stoep was baie lekker snoesig vir die koue. Bai...
Sien meer
Aug 2024
Wynand V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was oppad na die Noord Kaap en het by Winburg oorgeslaap. Cindy het alles in haar vermoë gedoen om ons te akkommodeer, was gasvry en ontsettend be...
Sien meer
Jun 2024
Hanlie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik geslaap, heerlike ontbyt! Baie dankie vir jou gasvryheid, ons kamer was pragtig ingerig, met 'n heerlike gemaklike bed en alles wat nodig was,...
Sien meer
Apr 2024
Deon F
Saam met vriende
5.0
Vriendelike diens en gasvry. Ons het lekker gekuier en die personeel was behulpsaam en vriendelik. Dankie.
Sep 2023
Neels D
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. It would help if they had Wi-Fi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • De Villiers-straat 28, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Bougain Villa Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Winburg Vrystaat
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 28, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b5231aab4f2d8611bc06614b3a3c5669ccb3f0ccf0dc19a29e12519addf89b3cdef7593c396fd79d2e19fcf1d7e9318c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 28 De Villiers Street Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516172747395 27.011425210648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang