Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John & Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Bougain Villa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tasneem A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem A

Asemrowend.

Ons het daar aangekom as gaste by Bougain Villa, maar ons is daar weg as vriende. Ons het regtig ons kuier by hulle geniet en ons kan regtig oor niks kla nie. Alles is daar wat jy benodig. Netjies en dit voel soos 'n huis weg van die huis. Baie dankie, ons sien gou weer.

Marthe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe D

A perfect place to stay. A real South African ambiance.

Our stay was really enjoyable. The hosts were friendly and so welcoming. We keep a perfect memory of this place. Thanks a lot to them.

Athanasios M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athanasios M

Good value.

Lovely and clean room, well located, good value for money.

Craig T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig T

Quiet and comfortable.

A few small improvements will make a big difference.

David F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David F

Prince Albert is 'n pragtige dorp wat wag om verken te word.

Eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Lynne B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B

Wonderful!

John and Esme treat you like family. We have stayed there before and will definitely again in the future.

Piet D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Baie vriendelik en netjies.

'n Oulike plek, net vir vinnige oorslaap.

Renard R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renard R

Gasvry en vriendelike aardsmense.

Die oom en tannie is baie aangename, vriendelike mense. Dis 'n pragtige ou huis met baie karakter. Awesome bad, al is dit 'n gedeelde badkamer.

Gerhard H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Baie goeie waarde vir geld.

Ons is baie tuis laat voel deur Johan "Donkie" en sy vrou. Baie lekker gekuier sal weer daar bespreek in die toekoms.

Jack P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack P

Baie gasvry en aangenaam. Gasheer het baie moeite gedoen om vir ons 'n noodband van Oudtshoorn te kry.

Die gastehuis is sentraal geleë en stapafstand van die pragtige Prins Albert Hotel waar daar WiFi-dienste was en waar ons meeste van ons maaltye genuttig het. Ons gaan volgende keer weer daar bly.

Peter M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

This will be my place to stay when next in Prince Albert.

My family will be visiting soon.

Shelly H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shelly H

Comfortable accommodation in a great spot.

Hospitable and friendly hosts. Esme and John went out of their way to make our stay a comfortable one. Spacious and clean accommodation in a great position for exploring Prince Albert.

Shane M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane M

Was nice and peacefull

Was a nice break away on town, peaceful and quiet would recommend to every one and affordable

Dix E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dix E

Vriendelik maal 100.

Die vriendelikste diens en gasvryheid in die karoo.

Lynne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B

Incredible. Homely. Clean, friendly I would give them a rating of 5 stars.

The service was professional and you felt at home immediately. The property is clean and the gardens well maintained. I will recommend them and definitely go there again. Honestly value for your money. They went the extra mile for us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik. Huislik. Skoon, vriendelik, ek sal hulle 'n gradering van 5 sterre gee.

Die diens was professioneel en ek het onmiddellik tuis gevoel. Die eiendom is skoon en die tuine word goed onderhou. Ek sal hulle aanbeveel en beslis weer daarheen gaan. Regtig waarde vir jou geld. Hulle het die ekstra myl vir ons afgelê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Theo G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G

Vriendelike gashere.

John was baie behulpsaam met ons roetebeplanning na Die Hel en verder aan.

Diana A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana A

Ruim kamer

Goeie waarde vir geld.

Erika D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Baie lekker en aangenaam.

John en Esme het ons hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Dis 'n heerlike plek om te oornag en ek sal weer daar gaan bly indien die geleentheid daar is en beveel dit ook aan vir ander reisigers.

Keith C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith C

Very neat, tidy and clean. John and Esme are great hosts.

Thanks John and Esme for a lovely stay, we will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies, netjies en skoon. John en Esme is goeie gashere.

Dankie John en Esme vir 'n heerlike verblyf, ons sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ria K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Onbeskryflike ongelooflike verrassing.

Ons het by Bougain Villa ingestap as bespreekte gaste, maar ons het daar uitgestap as lewenslange vriende! 'n Ongelooflike wonderlike ervaring. Esme en John, julle het lewenslange vriende geword.

Bougain Villa se terugvoer

Ria, dit was so 'n groot plesier om vir julle hier te hê. Soos jy sê, lewenslange vriende. Dankie vir die lekker kuier, lag en lewens lesse. Liefde, John en Esme.

Bougain Villa
Magdalena Gezina M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena Gezina M

Baie lekker en baie gasvry,

Ek was nou wel net een aand daar, ek moet sê hulle is baie gasvry en jy voel sommer met die intrapslag welkom. Baie lekker geslaap die bed en kussings was baie gerieflik. Kamers baie netjies. Sal definitief weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Frans S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Frans S

Baie vriendelik en gemaklik.

Dit was baie lekker gewees. Baie netjies en die gasvryheid was uitstekend gewees. Sal definitief aanbeveel.

Lucretia J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia J

Fantasiese paartjie in beheer.

Ons het die verblyf asook die gasvryheid van die eienaars geniet.

Linda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Huislik, gerieflik, skoon en netjies.

Hierdie was my tweede besoek by Bougain Villa en ek sal definitief weer gaan. John en Esmé is vriendelik, gasvry en gesellig. Die gastehuis is pragtig en kamers baie gerieflik. Ek vind alles daar waarna ek soek wanneer ek nie by my huis is nie.

Pieré D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieré D

Vriendelike gasheer en gasvrou wat baie betrokke is by hulle gaste.

Ons was baie beïndruk met John en Esme se vriendelikheid, gasvryheid en hulpvaardigheid. Niks is vir hulle te veel moeite nie. Hulle behandel mens soos familie. Die kamer is heerlik ruim en skoon. Die oggend beskuit was ’n onverwagse klein bederfie.

Tromp S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tromp S

Gerieflik en bekostigbaar.

Wonderlike gasvryheid van Esme en John, het amper gevoel of ek by familie gekuier het. Sal wel waardeer om vooraf te weet dat uitstaande balans kontant betaal moet word, maar kon darem EFT doen sonder enige probleme.

Linda H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Ek het heerlik gekuier, dankie!

Die kamer is heerlik ruim, skoon en netjies met al die nodige bykomstighede en dis duidelik elke dag skoongemaak, selfs op Kersdag. Esmé en John is pragtige, gasvrye mense met oop harte vir hulle gaste. Baie dankie vir die lekker geselsies. Die gastehuis self is pragtig met die blommetjies teen die mure en die tuin is heerlik koel en goed versorg, ten spyte van die droogte. Ek gaan beslis weer!

Anina V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Heerlik en rustig.

Met ons aankoms in Prins Albert was die dorp al 3 dae sonder krag. John en Esme het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gerieflik te maak. Het heerlik saam onder die bome in die koelte gekuier. Het nuwe vriende gemaak - gaan verseker weer kuier.

William Stephen W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William Stephen W

Netjies, gasvry, ruim, gerieflik en skoon.

Ons is vriendelik verwelkom. Die kamers was ruim en netjies. Behulpsame personeel. Baie goeie ervaring.

Bougain Villa se terugvoer

Beste Stephan,

Baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons net 'n plesier om sulke maklike en lekker gaste soos julle hier by ons te hê. Ons mooiste wense aan julle almal vir 'n wonderlike geseënde 2016.

Bougain Villa groete,
John en Esme


Bougain Villa
Beth M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Beth M

Nie waarde vir geld nie.

Die plekkie is skoon, maar ruik bedompig en klam. Die vensters word duidelik nooit oopgemaak nie. Dit is heeltemal te duur. Ons het dieselfde prys betaal en Beacon Isle en nie naastenby dieselfde waarde gekry nie.

Bougain Villa se terugvoer

Ek het in die Karoo Groot Geword en die woorde "Klam en Benoud" is nie woorde wat in die Karoo gebruik word nie. Ons is jammer dat hulle nie 'n goeie ondervinding gehad het in Prins Albert. Ons prys van R 700.00 vir 2 groot mense 2 kinders - Glo ons ook nie is uit lyn uit nie.
Weereens Jammer vir julle ongerief.

Bougain Villa
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 74, Prins Albert, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMBLd5Ldsp6yfvhiC0DnQrHDc0GWIxKdCM2XWQafQPh2wnp7x8k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 74 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.220994394614 22.029317671718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang