Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 74, Prins Albert, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bougain Villa gastehuis is 'n oulike vakansiebestemming wat verskeie verblyf-opsies bied. Geniet bekostigbare, luukse oornagverblyf in hierdie smaakvol versierde Victoriaanse huis.

Gaste het 'n keuse tussen ons 2 Dubbelkamers, met en suite-badkamers of 1 Koninginkamer en 1 Tweelingkamer, met 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het sy eie aparte ingang. 'n Koffie-/teeskinkbord met beskuit word voorsien. Elektriese komberse word voorsien vir koue winteraande. Net so word waaiers voorsien vir die lang, warm someragte.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in begeleide toere vir 'n daguitstappie met John's Donkey Tours na enige van die volgende bestemmings: Die duiselingwekkende hoogtes van die Swartbergpas, Af in die dieptes van "Die Hel", Meiringspoort met sy wonderlike geologiese formasies, Gamkapoortdam, Kangogrotte , Matjiesriviervallei, die vyeplaas of eintlik enige plaaslike bestemming wat by jou aanklank vind. Lughawe-, bus- en treinvervoer is op versoek beskikbaar. Geen kaartfasiliteite beskikbaar nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Bougain Villa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John & Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 74, Prins Albert, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bougain Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 74, Prins Albert, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMBLd5Ldsp6yfvhiC0DnQrHDc0GWIxKdCM2XWQafQPh2wnp7x8k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 74 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.220994394614 22.029317671718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang