Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard 1, Alba Bougain Villa Apartment 201, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bougain Villa Apartment is 'n selfsorg-eenheid wat in die Bougain Villas Estate in Century City geleë is. Die toegangsbeheerde landgoed het 24 uur-sekuriteit en is gevul met tuine, damme, speelgronde en 'n klubhuis met swembad en braaigeriewe.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van hierdie kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Die woonstel is in 'n ommuurde sekuriteitslandgoed geleë wat goed bestuur en gepatrolleer word sodat jy gemoedsrus kan geniet en die geriewe van die landgoed kan geniet. Die sekuriteitshokkie by die ingang van die landgoed word verkry met 'n toegangskaart wat jy sal ontvang met inklok. Gaste sal aangemeld moet wees en sekuriteit bel die woonstel om alle besoekers te magtig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.8/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Century Boulevard 1, Alba Bougain Villa Apartment 201, Century City, 7009, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard 1, Alba Bougain Villa Apartment 201, Century City, 7009, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOU6b1irb63e0PEOtjmYWijWpQfFXrhihEuws64CyLYw8C8D5j3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 1 Century Boulevard 201 Alba Bougain Villa Apartment 7009 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.884987 18.513966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang