Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonweg 717, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel is in Hibberdene geleë, en kan tot 4 mense gerieflik akkommodeer en dit is sowat 90 km suid van Durban. Dit is die ideale bestemming as jy uit die bedrywige stad wil ontsnap.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook 'n eetarea. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met Open View en 'n DVD-speler het.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n see-uitsig en braaigeriewe asook motorhuisparkeerplek is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n sekuriteitstelsel en 'n JoJo-tenk.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel is stapafstand van die hoofstrand af, en net 'n kort entjie se ry vanaf 'n bootlansering. Hibberdene is bekend vir die Suidkus-sardientjieloop van Junie tot Julie, jaarlikse bierfees in Oktober by die Hibberdene Ontspanningsoord en die Hibberdene Somerfees in Desember op die hoofstrand. Dit is ideaal vir visvang, minigholf en supertubes. Daar is doendinge en besienswaardighede soos Oribi Gorge, Big Swing, rekspring, voëlkyk by die Suidkus Uvongo-voëlpark, die vuurtoring in Port Shepstone en die Wild Coast Casino. Daar is winkels soos Port Shepstone Mall, South Coast Mall, Shelly Beach Centre, Scottburg Mall, Super Spar en Pick & Pay.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Slaapsaalbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Simpsonweg 717, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonweg 717, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGM2N2MyLTRjNmMtNGY3ZS1hODE1LWI5NDllOTYzNGI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 717 Simpson Road Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.587788985316 30.568534210342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang