Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders 301

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Boulders 301
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leon M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Baie lekker groot plek om saam vriende te kuier.

Baie lekker gebly, dankie.

Hendrik P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Een van ons lekkerste vakansies nog sover. Uitstekend!

Dit was 'n huisie uit die boonste rakke uit. Ons het so lekke gebly: naby die strande, restaurante, winkels. Die uitsig vanuit 90% van die woonstel is pragtige see-uitsigte. Wow! Die branders voorsien 'n permanente strelende klankbaan in die agtergrond, veral wanneer mens lekker slaap. 2 van die kamers (hoofslaapkamer en 2-enkelbedkamer) het vensters wat uitkyk op die balkon en die see en kan dus daardie einste klankbaan geniet. Asemrowend! Die plekkie is super skoon wanneer jy daar aankom. Die kombuis is ten volle toegerus en julle het selfs 'n skottelgoedwasser, asook 'n wasmasjien, so jy kan vir weke lank lekke daar bly. Daar is baie kaste en pakplek in elke vertrek. Jy het 'n groot balkon wat basies rondom die hele woonstel strek, met 'n glasvenstermuur, wat jou dus toelaat om die see te sien soos jy in die hoofslaapkamer se bed lê. Jy word wakker met 'n see-uitsig en natuurlik die branders se klankbaan. Die ligging vir hierdie woonstelkompleks is uitmuntend. Jy is binne stapafstand van Willard Beach, Clark Bay en so voorts. Daar is restaurante binne loopafstand vanaf die strand ook. Daar is ook die Lyfestyle sentrum waar jy al die basiese winkels sal opspoor vir kruideniersware en so voorts. Ek sal absoluut hierdie plekkie aan enige iemand aanbeveel. Elke sent werd.

Mellisa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa S

Loved unit 301- breathtaking views.

Best Ballito holiday yet! We visit often, and like to stay at new places each time, but I think we may have found our favourite! The views are spectacular! I couldn't get enough. Walking distance to the beach, and a communal pool that we made use of. The unit is on the 3rd floor, but fortunately there are lifts. The host was great with communicating check-in/out process and was available on WhatsApp if needed. The unit had fast WiFi and a smart TV. Thank you for having us!

Arno F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno F

Baie lekker.

Baie lekker gewees, dankie.

Wayne G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Very good.

Lovely position and spacious.

Ernst K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst K

Amazing stay with an awesome view!

We had such an amazing time. The venue had all we needed. Please remember to bring your own bathroom towels and dishwashing necessities; otherwise, you are well catered for.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Yolandi O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O

Ongelooflik mooi, elke sent werd!

Ons het dit so geniet, die see uitsig is ongelooflik en dis baie naby aan die strand! Alles is in uitstekende toestand behalwe vir die mikrogolfoond wat nie reg gewerk het nie, asook die wasmasjien wat kokende water gebruik om klere te was. Ek sal die plek beslis aanbeveel!

Pierre D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Groot woonstel met lekker stoep.

Ons het die plek baie geniet. Dit het gelyk asof die plek onlangs oorgedoen was met nuwe meubels en toebehore. Die stoep gaan voor 2 van die kamers verby met 'n goeie see-uitsig, dan aan die kant van die woonstel is nog 'n groot stoepgedeelte met 'n tafel en sitplek. Dit is definitief een van die beter en groter woonstelle in die blok. Dit is 'n hoekeenheid. Ons sal definitief weer die plek gebruik.

Alex M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M

It was an amazing stay! Will be back.

It was right on the beach, with little kiddies this is a must. We loved every second of our stay.

Mariaan N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan N

Verblyf uitstekend. Behalwe vir beurtkrag.

Baie gemaklik en luuks. Mooi en netjies. Het net agtergekom dat skoonmakers deur ons tasse was. Ritssluiters was verander. Darem niks vermis nie. Sal beslis aanbeveel.

Larisha J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisha J

Fantasties!

Ons was al by verskeie plekke, maar het die lekkerste hier gebly, dit is voorwaar die beste. Ons sal beslis weer in die toekoms hier tuisgaan.

Alicia Lee F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia Lee F

Was baie lekker!

Ons het onsself gate uit geniet! Baie lekker plek om te bly!

Boulders 301 se terugvoer

Dankie Alicia, dit was 'n plesier om julle daar te hê. Bly julle het dit geniet soos ons dit altyd geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Boulders 301
Tanya D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D

Lovely location, massive balcony. Big TV!

Enjoyed our stay thoroughly.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA826ce029e43614cb76768074dc3472f902521d59c5e8f7789ec8b7b974ee640b79c89c10722682d5e810a6b64ffa65d63d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.537165251555 31.221980226661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang