Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders 303

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Edward Mark I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome place. We will definitely visit again. Boulders was an excellent place. The close proximity to the beach sealed the deal for my family and me. Everything was clean and neat in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Plek om te rus! Lieflike plek sal hulle weer kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivone V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Wow! Die naweek was regtig uitsonderlik! Familie van 6, genoeg spasie, uitsig wow! Baie lekker plek om bietjie te rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was amazing. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik gebly en die woonstel is baie netjies en goed gemeubileer. Dit was absoluut amazing! Die uitsig is ongelooflik. Loopafstand tot by die strand. Die sleutel was maklik bekombaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Die view is amazing, ons was gelukkig genoeg om amper elke dag dolfyne te sien, die woonstel is baie gerieflik en skoon, alles is daar wat jy nodig het, sal definitief weer gaan, Dankie julle .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Relaxing, peaceful. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Gerieflik en rus en vrede gehad. Wonderlike uitsig en genotvolle verblyf. Dankie, alles was in orde en ons het alles baie geniet. Die terrein, braai areas en swembad was baie netjies. Skoonmaak van die woonstel kan aandag geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graziano F
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Heerlike kuiers, mooi uitsig, ontspannend. Die Boulders 303 was net nie baie skoon toe ons daar aankom nie. Ekt al die eetgerei maar weer gewas. Daar was 'n aangebrande pot wat ek skoon geskuur het. Ek het my eie skottelgoedseep en vadoeke saamgevat. Herinner toekomstige klante ook daaraan. Kaste was bietjie stowwerig. Ons het die een bed geskuif om by die muurprop uit te kom en dit was baie stowwerig. Ek het dat die skoonmaker dit die volgende dag was. Waaier in een kamer was buitewerking. Een muurprop in hoofslaapkamer buite werking. Stort in hoofslaapkamer geblok. En natuurlik was daar kokkerotte, maar ek glo dis 'n probleem. Buitedeur se handvatsel stukkend. Verder heerlik gekuier. Pragtige uitsig. Goeie WiFi.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Plek is netjies maar paar items wat gepla het. Plek is netjies met mooi uitsig. Paar items het gepla, naamlik die TV het nie gewerk nie, wat groot frustrasie veroorsaak as jy nie daarvoor voorsiening gemaak het nie. Party wasbakke het nie proppe nie. Kon die volgende dag nadat ons daar gekom het nie die voordeur oopkry nie en moes mense kry om te kom help. Die toilette in die badkamer is baie smal, en as 'n persoon groot is van lyf, sal hy/sy probleme ondervind om dit te gebruik. Die oond se inligting is so dof dat dit moeilik is om te sien waar om aan te sit en die grade vir hitte. Die bestuur moet inligting rondom kragonderbrekings as hulle daarvan bewus is, bekendmaak sodat vakansiegangers daarvan bewus is vir hul beplanning.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders 303, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba7e55f795f2c9c7a3649d921dc6957b749835e649d8da4ef61c3ed53248f05788a49dd1e93314cb0d4aea0fc923a847b1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 303 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536937698161 31.221969238443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang