Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders 303

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders 303, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boulders 303 is aan die strand geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 mense in Ballito.

Die woonstel op die derde verdieping geniet 'n pragtige panoramiese uitsig oor die see en word deur 2 hysbakke sowel as trappe bereik. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n moderne oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde is ingerig met 'n stapelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat uitloop op die groot balkon wat oor die see uitkyk. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik.

Ballito bied ongerepte strande en warm water vir lyfplankry, branderplankry, swem, duik, visvang, en meer. Besienswaardighede in die omgewing sluit die King Shaka-erfenisroete, die Ballito-leefstylsentrum en verskeie restaurante en winkelsentrums in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zelda F
Gesin met klein kinders
5.0
Mooiste uitsig en netjiese eenheid. Verblyf was perfek en netjies.
Sep 2024
Edward Mark I
Gesin met tieners
5.0
Awesome place. We will definitely visit again. Boulders was an excellent place. The close proximity to the beach sealed the deal for my...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Charlene V
Gesin met klein kinders
5.0
Plek om te rus! Lieflike plek sal hulle weer kies.
Jun 2024
Ivone V
5.0
Wow! Die naweek was regtig uitsonderlik! Familie van 6, genoeg spasie, uitsig wow! Baie lekker plek om bietjie te rus!
Mrt 2024
Julia B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was amazing. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer soontoe gaan.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 109

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, The Boulders 303, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boulders 303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders 303, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba7e55f795f2c9c7a3649d921dc6957b749835e649d8da4ef61c3ed53248f05788a49dd1e93314cb0d4aea0fc923a847b1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 303 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536937698161 31.221969238443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang