Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Boulders 310

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wernine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties en gerieflik. Verbly was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorge B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Bekostigbaar. Baie lekker gebly en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneri G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly! Plek was netjies skoon! Baie lekker gebly met 'n fantastiese see-uitsig. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets B
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Ligging baie goed. Aircon sou beter wees in die units as die waaiers. Ek het 2 dae voor uitboek in kennis gestel dat ek vroeër moet uitboek en of dit moontlik is vir 'n refund op die 1 nag en tot nou geen terugvoer ontvang.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Lekker kuier by die see. Die eenheid het 'n goeie ligging met 'n fantastiese uitsig. Dit is goed toegerus en ruim genoeg vir 'n klein familie. Die eenheid het egter aandag en opknapping nodig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Enjoyed every minute of my holiday. I would recommend unit 310 any time. Perfect location, beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent accommodation and beach view. Really enjoyed the lovely apartment setting with the direct sea view. The rooms are very comfortable, and the veranda view is excellent. Thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker geswem en ontspan. Goeie waarde vir geld. Alles was skoon en netjies. Lekker ruim woonstel met 'n goeie see-uitsig. Ons het die verblyf geniet. Alle kombuisgeriewe is daar, stort en bad was lekker. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alacia T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

NVT. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie goed geleë, maar kort bietjie aandag. Dit is 'n kuns om hare te was by die wasbak in die gastebadkamer voor die water verdwyn. Die prop moet asb. vervang word. So ook die gaste-toilet, wat heeltyd loop. Die prop by die wasbak in die kombuis se rubber seël nie en die water sypel weg nog voor 'n mens die skottelgoed kan takel. Anders was dit great gewees. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 124

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ozard-weg, The Boulders 310, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abfdd45ea20c95dbc93b989771b99f935ca75d99baf41addb6844d046999b748706ec60851334e681ae3ab557629bee8f3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 Ozard Way The Boulders 310 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.53693502195 31.221605040683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011