Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders 310

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hanneri G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly! Plek was netjies skoon! Baie lekker gebly met 'n fantastiese see-uitsig. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Enjoyed every minute of my holiday. I would recommend unit 310 any time. Perfect location, beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent accommodation and beach view. Really enjoyed the lovely apartment setting with the direct sea view. The rooms are very comfortable, and the veranda view is excellent. Thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker geswem en ontspan. Goeie waarde vir geld. Alles was skoon en netjies. Lekker ruim woonstel met 'n goeie see-uitsig. Ons het die verblyf geniet. Alle kombuisgeriewe is daar, stort en bad was lekker. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alacia T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

NVT. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie goed geleë, maar kort bietjie aandag. Dit is 'n kuns om hare te was by die wasbak in die gastebadkamer voor die water verdwyn. Die prop moet asb. vervang word. So ook die gaste-toilet, wat heeltyd loop. Die prop by die wasbak in die kombuis se rubber seël nie en die water sypel weg nog voor 'n mens die skottelgoed kan takel. Anders was dit great gewees. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Baie lekker. Ligging van die woonstel is fantasties en die eienaar was baie vriendelik. Alles in die woonstel is aanvaarbaar, behalwe die eetgerei. Die eetgerei moet vervang en aangevul word aangesien daar nie genoeg is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Friendly, neat and tidy. Absolutely lovely. Enjoyed it so much. Very neat and tidy. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Fantasties. Baie lekker naby die strand en perfek vir gesinne met kinders. Swembad en braai-area absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharlene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Beautiful views, easy access, hassle free, less than 2 mins access to the main beach. It was a wonderful stay that we extended for an extra day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Baie goed geleë en veilig. Plekkie is baie netjies en modern. Great plekkie! Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ozard-weg, The Boulders 310, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abfdd45ea20c95dbc93b989771b99f935ca75d99baf41addb6844d046999b748706ec60851334e681ae3ab557629bee8f3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 Ozard Way The Boulders 310 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.53693502195 31.221605040683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang