Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders 310

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 60 resensies vir Boulders 310
Netheid
3.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hanneri G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri G

Ons het heerlik gebly!

Plek was netjies skoon! Baie lekker gebly met 'n fantastiese see-uitsig. Ons sal definitief weer kom!

Carina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Enjoyed every minute of my holiday.

I would recommend unit 310 any time. Perfect location, beautiful view.

Dennis C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis C

Excellent accommodation and beach view.

Really enjoyed the lovely apartment setting with the direct sea view. The rooms are very comfortable, and the veranda view is excellent. Thanks so much.

Willie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Lekker geswem en ontspan. Goeie waarde vir geld.

Alles was skoon en netjies. Lekker ruim woonstel met 'n goeie see-uitsig. Ons het die verblyf geniet. Alle kombuisgeriewe is daar, stort en bad was lekker. Goeie waarde vir geld.

Alacia T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alacia T

NVT.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie goed geleë, maar kort bietjie aandag. Dit is 'n kuns om hare te was by die wasbak in die gastebadkamer voor die water verdwyn. Die prop moet asb. vervang word. So ook die gaste-toilet, wat heeltyd loop. Die prop by die wasbak in die kombuis se rubber seël nie en die water sypel weg nog voor 'n mens die skottelgoed kan takel. Anders was dit great gewees. Baie dankie.

Hennie G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Baie lekker.

Ligging van die woonstel is fantasties en die eienaar was baie vriendelik. Alles in die woonstel is aanvaarbaar, behalwe die eetgerei. Die eetgerei moet vervang en aangevul word aangesien daar nie genoeg is nie.

Sandra B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Friendly, neat and tidy.

Absolutely lovely. Enjoyed it so much. Very neat and tidy. Would recommend.

Anita B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita B

Fantasties.

Baie lekker naby die strand en perfek vir gesinne met kinders. Swembad en braai-area absoluut fantasties.

Sharlene P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P

Beautiful views, easy access, hassle free, less than 2 mins access to the main beach.

It was a wonderful stay that we extended for an extra day.

Izak V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Baie goed geleë en veilig. Plekkie is baie netjies en modern.

Great plekkie! Lekker gebly.

Jean-pierre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre V

Son, see, rustig, vakansie! Ons kom weer!

Ons het die verblyf geniet en was lekker naby die see.

Mari Louise S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari Louise S

Lovely and enjoyable.

Amazing ocean and beach view from the flat. Very close and easy access to the beach, swimming pool, braai facilities, and a few restaurants. 600 m from Checkers, which is also a big plus. The flat was clean and tidy, with a big smart TV, and all the basics you need for an enjoyable stay. The building itself was also clean and tidy, with well-maintained gardens, braai facilities, and a pool area. Good vacation spot! We enjoyed the beach and even saw some dolphins!

Vicky S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Ons sien julle weer!

Baie lekker gebly! Ons sien die plek 310 weer!

Sulet L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sulet L

Lekker ontspan en gerus.

Die woonstel is gerieflik en het 'n baie lekker stoep en mooi uitsig. Paar goed van die kombuis wat pla en het dit onder die eienaar se aandag gebring.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Roxzanne O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxzanne O

Absolutely loved it. Location, location, location!

No need to drive anywhere, shops are within walking distance, the beach is right at your front door, and my kids were safe. I actually allowed them to go to the pool by themselves. The cleaning lady came every morning, so we basically did nothing except enjoy the sea view and relax.

Monique H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Wonderlik.

Sal beslis wees daar book.

Amanda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Heerlik!

Baie lekker gebly. Ligging was baie goed. Kinders is mal oor die rotspoele naby aan die plek.

Cazaan - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cazaan

A.W.E.S.O.M.E.

We thoroughly enjoyed our stay. Will definitely book there again.

Steve V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Gemaklike eenheid wat eenkant is!

Mooi en alles was in die eenheid wat nodig was vir die tydperk.

Jurgens W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens W

Baie skoon en netjies.

Ons is baie tevrede en sal beslis weer gaan!

Chantelle K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Lovely, neat, enjoyable.

My partner and I had a lovely stay. I really loved that the apartments were near almost everything. I enjoyed our apartment; it was perfect for the two of us!

Andries S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Waarde vir geld, skoon en netjies groot TV en WiFi.

Baie mooi uitsig oor die see, groot TV en WiFi, naby als geleë, baie vriendelike diens, alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou.

Hennie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Was baie aangenaam.

Het lekker gebly en die fasiliteite het aan ons verwagtings voldoen.

Sonika V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika V

Baie lekker, net 'n paar probleme.

Nie een van die buiteligte werk nie. Net 2 steak messe - plek slaap 4. DSTV was vir 2 dae af. Wasbak in die hoofslaapkamer baie wankelrig.

Audrey P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey P

Excellent location.

The apartment is in an excellent location. The apartment is well-equipped. Cleanliness is not up to standard. Also, the cleaning service showed up at 7:50 way before the check-out time. And the lady stated that she thought we had checked out, that was very unethical of the cleaning service.

Bonnie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bonnie F

Great stay!

View was great! Spacious and clean. Will definitely book there again. The only suggestion I have is that maybe security gates could be installed on sliding doors.

Nico J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico J

Goed. Ons kon strand toe loop.

In geheel was die verblyf goed. Die eenheid kort onderhoud. Die kamer se skuifdeur klim uit sy spoor uit as jy hom oop of toe skuif. Bedlampies is vol ou stof en spinnerakke. Venster handvatsels het erg aanpaksels.

Krystle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Krystle M

Teleurgesteld, nie waarde vir geld betaal nie.

Die woonstel is oortrek met kokkerotte. Die oond en stoof is geroes en vuil. Opskeplepels, "utensils" geroes. Risiko vir gesondheid. Vurke was vuil en het ou kos op gehad op sommiges. Borde ge-chip. Wasbakke was vuil en het hare in gehad. Teëls op stoep op sekere dele ge-chip en gekraak.

Sonja M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Netjies en skoon.

Baie kort maar heerlik gekuier!

Brenda L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L

Pleasant and great location.

Awesome views, walking distance to shops and restaurants, direct access to sea. Apartment is nicely furnished.

Arnoldus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnoldus B

See uitsig is baie mooi. Granny pool is loop afstand.

Die eenheid is lekker ruim. Die groot stoep is lekker om buite te sit en die see uitsig te geniet!

Ronelle K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle K

Beautiful views, lovely place, lovely pool.

Lovely flat and I will definitely book again, however the bathrooms did need a little upgrading, other than that a perfect 10/10.

Leonie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Stunning place with an amazing view and access to beach.

I had a really great time staying in this flat, vey relaxing to hear the waves in the night when you sleep! And in the day to sit on the patio and just watch the ocean.

Pierre D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Net die rus wat ons as gesin begeer het.

Mooi uitsig, mooi kompleks, heerlike braai gerief. Mooi tuin en versorging.

Angelique C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Stunning view and a place that we will stay again.

Ballito is a fantastic holiday destination.

Karien D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien D

Die fasiliteite was goed, eenheid is elke dag skoongemaak, en die uitsig is perfek.

Ons het egter WiFi gemis!

Lizelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Was gerieflik.

Nie voorsiening vir kragonderbrekings, soos kerse nie.

Christo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo M

Gerieflike, ruim woonstel met 'n puik see-uitsig.

Sentraal geleë woonstel wat voorsien aan behoefte met ruim stoeparea.

Kobus P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus P

Die woonstel kort regtig baie aandag. Pragtige uitsig.

Die woonstel kort onderhoud.

Chris G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris G

Goeie ligging, slegte toestand.

Vensters wat van hulle skaniere wil afval as jy hulle oopmaak, kamerlig strobe soos 'n disco, amper nie 'n kas wat meer toe kan bly nie, so hulle hang almal effe oop, kasdeure ook gehawend, stukkende glasblaaie op tafels regdeur. 'n Stukkende skuifdeur: ons is gesê iemand is ontbied, maar die het nooit opgedaag nie. Gordyne met stukkende hakies maak dat hulle sleg hang en moeilik hanteer, en dra by tot die "shabby" gevoel. Plek vuil, vloere was grof van stof, skoonmaker het nie veel belangestel in skoonmaak nie: Jaag die vuilgoed rond en verkas so gou as moontlik. Die populasie van kokkerotte geniet egter die plek baie. Geen plek om swemhanddoeke op te hang nie, nie eers 'n standaard opvouraam wat enige regdenkende mens sou verwag as minimum nie (en op al die ander balkonne in die kompleks gesien kon word). Geen internet/Wifi. Niks om te help met beurtkrag nie: Was bly ek het 'n klomp van my eie goed saamgevat. Oprit na parkering is baie onewe, motor se onderstel het gekrap elke sielsmergelende keer. Dalk nie 'n probleem vir hoër motors nie, maar vir ons sedan was dit baie naby aan onbegaanbaar. Die stort is 'n grap: Klein, stortkop is erg geroes en blaas harde strome water, en glad nie verstelbaar nie. Een van die slegste storte wat ek al gesien het. En-suite is "basies" om die minste te sê. Die stoeptafel in foto's is nie meer daar nie, en is vervang met 'n groot hout een wat nie goed op die stoep pas as 4 mense by hom wil sit nie. Maak vir 'n ongemaklike rond-shuffle as iemand moet opstaan om iets te kry. Die enkele ligpunte: Ligging goed, kombuis nie té sleg toegerus nie, groot smart TV met DStv. Uitsig is goed, braaigeriewe in kompleks was heel aangenaam, asook die swembad. Slotsom: 'n Slegte eenheid in 'n kompleks wat eintlik baie goed lyk. Kon met net 'n bietjie moeite baie goed gewees het, maar ongelukkig is dit nie. Sal verby hou in die toekoms.

Roelien L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Roelien L

Die uitsig was pragtig, maar die netheid het veel te wense oorgelaat.

Die eerste indruk was van vuilgoed wat net by die woonstel se deur uitgevee was en die matjie wat maande laas uitgeskud was. Binne was die woonstel ook nie baie skoon nie. Die daaglikse skoonmaak neem nooit langer as 10 minute nie. Daar is beslis 'n opgradering dringend nodig. Geen WiFi-fasiliteit nie. Geen voorsiening vir moontlike beurtkrag nie. (bv. kerse en aansteker). Geen droograk beskikbaar vir swemklere en handdoeke nie.

Yvonne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Perfect unit for our family vacation

It’s centrally located and such a nice unit.

Natasha M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Fantasties.

Perfek geleë. Pragtige uitsig. Op die strand. Ons het ons verblyf regtig geniet.

Bennie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie F

Ons het ons vakansie baie geniet en Boulders is 'n baie netjiese, veilige plek om jou gesin heen te neem.

Ballito is 'n baie lekker vakansiebestemming, ons het pragtige see-uitsig gehad en die stoepkuierarea is die beste.

Glen O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen O

A very relaxing time away amidst the Covid onslaught

This unit was very comfortable and being a corner unit had the added advantage of a wraparound patio. Great breaker and sea views, good service and security. We however decided to decline the unit service facility due to high infection rates. Will definitely return in the future.

Chané P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané P

Family with young children

Great location. Beautiful apartment.

Werner V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Pragtige uitsig, ruim verblyf.

Fantastiese tyd. Baie mooi uitsig, en naby strande.

Rudolph V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V

Awesome plek.

Baie goed geleë tussen die swemstrand en winkels en eetplekke. Baie nice uitsig oor die see vanuit die woonstel. Het klaar weer vir die volgende wegbreek bespreek. Sal dit definitief aanbeveel vir ’n gesin met kinders.

Mariette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V

Baie lekker, al was dit oproere en lockdowns.

Ek voel net daar moet gekyk word om linne en kombuistoerusting op te gradeer en te vervang. Van die eetkamerstoele is ook baie lendelam, maar oor die algemeen sal ek die plek beslis aanbeveel.

Belinda O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Gerieflik en rustig.

Baie lekker gebly. Ek het gelukkig vorige resensies gelees so ek het 'n idee gehad van goedjies wat ons self moes neem. Ek sou wel verkies om vooraf 'n inligtingsblaai te ontvang van wat mens self moet vat byvoorbeeld toiletpapier, vadoeke ens. Asook hoe skoonmaakdienste werk en instruksies van die remote wat op al die hekke werk. Baie gerieflik geleë en alhoewel mens van 'n gesamentlike braai en swembad gebruik maak kon ons steeds ons privaatheid geniet. Baie veilig en goed toegerus vir 'n gesin met klein kinders.

Lesley R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley R

Enjoyed the stay.

Unit cleanliness not the best, walls, doors and curtains could do with a good wash. The sofas have not been cleaned in a very long time. Found that the number of braais at the pool are not sufficient for the number of units. If braai is not "booked" early enough the wait is long. Why not have a braai on the balcony?

Andrea F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea F

Very unorganized administration.

We were happy with our stay and would love to return but some glitches did damper our stay however a few points to be noted. 1. On collection of keys from the garage, pick up only keys in envelope no mention of which security button to push. There were 2 gates at complex, no mention which is gate remote button and which gate or entrance to use. 2. No toilet paper in complex. We arrived by plane and had to use our paper masks to wipe ourselves till we got to shop next day to buy toilet paper! 3. Being a self-catering unit, normally they leave a small amount of dishwasher soap. We were not told to supply, we heard that all the other rentals at Boulders there was toilet paper; small soap and dish wash with complementary coffee. 4. It should be mentioned like bring own towels; toilet paper dish wash liquid and dry up cloths 5. DStv was disconnected, I had to call the owner to connect at my expense. 6. We wanted to go to the beach. We heard there is a gate to walk through, this was not mentioned to us once again at my expense. We had to call the owner to tell us where to find pedestrian gate and to use white button on remote. 7. The middle sliding door onto patio does not open. 8. No clothes line to hang wet towels on verandah. 9. Front door warped and difficult to open and close. To the extent we have to bang. Just a point as the unit is exceptionally hot with no fans provided, perhaps a security gate on front door to allow to stay open with air passing through. 10. Nothing was mentioned about cleaners coming into clean. I was walking around in minimum, hubby sleeping, and boom bang walked into a cleaner in the kitchen she must have let herself in. 11. Bedside lamps in main room do not work neither the plug in main room which was dead. 12. Shower door is faulty when opening or closing came off rails my hubby tried to fix it. 13. Would be nice if there was a broom available so we could sweep the sand away. 14. TV/DStv poor reception seems wires are faulty. 15. Fridge leaks water it seems to be the water dispenser in fridge the lid is faulty does not seal so when you open door water welcomes you. Surely like all other self-catering units in the unit there should be a booklet or flip-file with instructions regarding all the above. Or a paper explaining the access remotes; DStv activation; how to get to the beach, where to park, we were told to park in 310 but from the time we arrived till the time we left some other car was in the 310 parking bay. So other than the very unorganized administration we had a relaxing stay and if they can fix the glitches we would like to return.

Amanda P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Baie rustig met uitstekende uitsig. Mooi tuine. Sentraal geleë en kan oral heen stap.

Baie rustig met uitstekende uitsig. Mooi tuine. Sentraal. Skoon swembad.

Daleen P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen P

Dit was verskriklik lekker. Die mooiste uitsig en het die dolfyne 2 keer gesien.

Die woonstel was skoon en ruim. Dit is baie sentraal en naby aan die eetplekke en winkels.

Carina O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina O

Great view, baie lekker gebly.

Die eenheid nie baie skoon nie. Binne laaie en kaste bietjie vuil. Stort ook nie mooi skoon nie. Dak fan nie werkend. Die bed in hoofslaapkamer se matras is fodde.

Ruan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan B

Wonderlike woonstel maar kort verbeteringe.

Die woonstel is pragtig en die uitsig net so fantasies. Maar ongelukkig is daar heelwat probleme. Die voordeur se handvatsel en slot is heeltemal los en geroes mens sukkel behoorlik om oop te sluit. Die skuifdeur in die sitkamer maak glad nie oop nie, dink dit is van die spoor af of iets. Die TV skakel glad nie af nie, so ons moes dit uittrek om af te bly. Die sitkamerbanke en die stoele in die kombuis is vuil en kan doen met 'n skoonmaak. Die handdoekreling in die eerste badkamer is los en val die heeltyd af. Die toilet in die slaapkamer hou aan loop en lug sluk dat ons hom toe moes draai net om te kon slaap. Ek verstaan dit is 'n self catering woonstel maar sekere goed is verwagtend soos 'n rolletjie toiletpapier, 'n handdoek vir die water by die stort, of 'n gesighanddoekie, selfs 'n wasgoedrak vir die nat klere en handdoeke om droog te word. En dan vir die luuksheid sou ek darm kyk na WiFi, 'n wasmasien of tuimeldroër veral omdat dit heeltemal self catering is.

Bronwyn S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn S

Enjoyable time we'll spent in the beautiful Ballito with long walks along the sea on the board walk, enjoyed eating lovely food from different restaurants and coffee shops. Will miss the amazing views from Boulders 310. Thanks.

In the overall we had an enjoyable stay in the apartment which was neat and tidy with all the necessities. Amazing views. Bathroom fixtures could do with an upgrade. Unfortunately Wi-Fi was not available. DStv channels were unclear, unable to view. Gardens and braai area in tip top condition.

Sonja S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja S

Baie rustig.

My man het van 'n besigheidsvlug van JHB afgekom en het dringend die toilet nodig gehad. Daar was geen papier nie. Dit was vir my baie swak. As daar gesê was ons moet vat, sou ek vir hom gewaarsku het. Die stortdeur was stukkend. Daar was haarbolle wat onder die banke uit gewaai het van vorige mense wat daar was. Die linne was oud. Die toilette was nie baie skoon nie. Die kombuis en die res was mooi en gerieflik. Ons het die see-uitsig baie geniet en sal graag weer wil gaan, maar met nuwe linne en stortdeur en skoon of nuwe toiletsitplekkies.

Leanda F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leanda F

Pragtige see-uitsig. Ruim.

Maar geen kliëntediens indien jy iets benodig nie.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ozard-weg, The Boulders 310, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abfdd45ea20c95dbc93b989771b99f935ca75d99baf41addb6844d046999b748706ec60851334e681ae3ab557629bee8f3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 Ozard Way The Boulders 310 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.53693502195 31.221605040683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang