Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 113 resensies vir Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Estelle V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Fantasties.

Dit was regtig aangenaam. Pragtige uitsig van die hotel se stoep.

Sunelle P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle P

Comfortable and tidy place.

We had a wonderful time. It was nice to be so close to the penguins.

Alana V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V

Loved it. Thanks for the great service.

See stars.

Qingwei W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qingwei W

Very close to Boulders Beach, very clean.

Very close to Boulders Beach, saw the penguins walking in the parking area at night.

Danielle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Baie oulike plek en definitief waarde vir jou geld.

Vreeslike oulike plekkie, baie netjies en baie skoon. Die personeel is ook ongelooflik vriendelik.

Marthie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Goeie ligging.

Die kamer was nuut geverf en netjies.

Reinet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet B

Lekker uitspan en rus en tog ook naby genoeg aan al die ander besienswaardighede.

Baie skoon kamer en baie vriendelike personeel. Geen geraas na 20h00 van ander gaste of besoekers nie. Mooiste see aansig en pikkewyne wat elke aand kom groet in parkeer area. Werklik die moeite werd.

Chantal K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K

Excellent.

View and location were perfect! Breakfast was delicious!

Sandra Fay L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Fay L

Excellent.

An excellent place to stay. Clean with very friendly staff and very affordable with lots of extras like a hairdryer and water in the fridge.

Gift C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gift C

It was amazing.

It was okay. The only problem was they don't have a television in the room, but everything was fine.

Tanya D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Clean, neat and pleasant good value rooms.

Pleasant and clean, and great value for money.

Ross K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ross K

Great stay!

Ideal location! Close to penguins. The place needs some maintenance.

Rudi L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Baie lekker gekuier, awesome plekkie.

Die kamer was soos op fotos. Skoon en netjies. Winkeltjie buite maak lekker ontbyt.

Freek S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freek S

Leke beaches.

Dit was 'n plesier wat ek verwag het, het ek gekry.

Manya B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manya B

A lovely space to stay, close to Boulders, safe and plenty of parking.

The location is excellent. The rooms are very close together, and it gets a bit noisy outside. The bath is awkward; it should be replaced with a shower, which is sufficient. I had some WiFi connection problems to get onto my laptop. The duvet is too hot for summer; a single sheet plus a fleecy blanket would have been enough. Otherwise, friendly and helpful staff.

Marinda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B

Baie mooi ligging.

Die foto, bring jou onder die indruk, jy het 'n see-uitsig. Ek is van mening dat geen kamer 'n see-uitsig het nie. Daar is geen lugverkoeling nie. Met geen veiligheidsverweer voor die vensters nie, kan jy nie met oop venster slaap nie. Dit was 'n baie warm tyd toe ons die hotel besoek het. Die ligging is van die beste in die wêreld.

Elmien N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien N

Lekker, mooi, maar sal nie weer in die tyd van die jaar nie.

Ons het lekker gebly, goed geslaap en die ligging is uitstekend. Sou net bietjie meer bergruimte vir ons klere wou gehad het. Twee groot negatiewe was die parkering, daar is nie baie parkering oor die algemeen nie, as jy gery het en jy kom terug is daar nie parkering nie, ons moes by die country club ons motor parkeer @ R50. Ons kon GLAD nie na die pikkewyne toe gaan nie, daar was die hele tyd rye op rye mense, sou darem baie graag wou gaan, ons het twee dae probeer ingaan, maar was nie moontlik nie, ons het gedink die hotel sou 'n tag of iets hê wat die hotelgangers voorkeur gee, dit is hoekom ons die hotel die eerste plek gekies het.

Cornia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cornia V

Teleurstellend en nie waarde vir geld.

Mees teleurstellende ervaring. Swak diens, onnet kamers. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Chadia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadia V

Relaxing.

Terrific. Breathtaking and lovely quiet atmosphere.

Richelle J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richelle J

Stunning views of the mountains.

My stay was pleasant and the views were beautiful.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review, look forward to having you back with us one day

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Eloise D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise D

Was 'n besonderse ervaring. Ek het ongelooflik tuis gevoel. Met asemwegslaan-natuurskoon. En met personeel wat passievol is oor hulle werk en wat jou vakansie so besonders as moontlik maak. Hierdie is een vir die boeke. Simonstad het my hart gesteel.

Ek wil baie dankie sê vir die uitstekende personeel van Boulders Beach Hotel. Van die Kiosk, kombuis, skoonmaakdiens en ontvangs gee elkeen hulle uiterste beste om mens se verblyf gemaklik te maak en iets om vir altyd te onthou. Simonstad is 'n besonderse plek. En Boulders Beach Hotel is perfek geleë met, ongelooflike natuurskoon wat net 'n paar treë weg is. Was 'n ma en seun vakansie wat ons vir altyd sal onthou. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Is 'n absolute juweel.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Vreeslik dankie vir u lieflike review!

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Gloria Noxolo C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria Noxolo C

Friendly staff, clean space and beautiful surroundings.

Definitely coming back soon. Love the mountain view and sea view. Best of both worlds.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We look forward to having you back with us one day.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Johan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Waarde vir geld. Uitstekende ligging.

Happiness. Pragtige omgewing. Vriendelike personeel.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We look forward to having you back with us one day.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Adele M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Uiteindelik! Wow wow wow.

Was 'n droom wat waar geword het. Beautiful. Veilig. Pragtig. Alles loop afstand. Lekker staproetes.

Mariana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Pragtige uitsig. Die personeel is professioneel en vriendelik. Ons het heerlik gekuier en ontspan.

Ons kamer was baie netjies en skoon en goed ingerig. Sal beslis weer bespreek.

Shafique L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shafique L

A very different type of hotel. Relaxed, with such friendly staff that interact with their guests, staff not wearing "uniform" is so refreshing. Perfect location with breathtaking views.

If you looking for a hotel with a homely feel, then this is the place.

Ingrid C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Lovely relaxed atmosphere, and right next Boulder's Beach and its adorable penguins.

The staff were very friendly and helpful. The room was clean, and the general atmosphere was relaxed and holiday like.

Marianne V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Nice place to stay.

Beautiful and quiet hotel situated in a special location. The rooms were tidy and the staff was very helpful. The shower was nice and big. When there was a power failure, the possibility of light was provided.

James M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James M

I had a pleasant stay except for few suggesstions.

I recommend they designate a certain area for smoking otherwise any vacant place or floor is being used which has an impact on non-smokers, especially when that smoke reaches the room of non-smokers.

Marie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Pleasant.

We enjoyed our feathery neighbors, a family of 4. Just adorable.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review. Look forward to having you back with us one day.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Daniël & Mirjam J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël & Mirjam J

Very pleasant experience.

It is a fantastic location very close to Boulder Beach. A 2-minute walk and you can enjoy the penguins. The room is clean, a little bit windy but nice and cozy. There is a nice bath and shower. We had our own parking space for the car in front of the room.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review. Look forward to having you back with us one day

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Sarel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Pragtige plek en ongelooflike ligging.

Perfekte plek vir familie om 'n pragtige deel van die Kaapse kus te ervaar. Dis loopafstand van Boulders-strand af. Lieflike uitsig oor die see van die kamers af.

Lena H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lena H

Uitstekende ligging, loopafstand van Windmill Beach en op die drumpel van Boulders Beach, maar baie woelig met min privaatheid.

Boulders Beach Hotel is uitstekend geleë, loopafstand van Windmill Beach, op die drumpel van Boulders Beach en 'n paar minute se ry van ander pragtige strande en Simonstad-sentraal. Kamers is pragtig en die groot moderne stort is heerlik. Die skoonmaak en instandhouding word nie subtiel gedoen nie. Die bestuur verwag heelwaarskynlik dat gaste heeldag met besigtiging gaan besig wees omdat daar tydens die grootste gedeelte van die dag skoongemaak word. Kamers word nie een vir een skoongemaak nie en alle beddegoed, emmers, handdoeke, stofsuiers en asbliksakke met vullis in staan, lê en hang dan die hele binnehof vol en werkers rook, lawaai en luister na radio. Die enigste plek in my kamer waar ek foonopvangs gehad het was by my bankie en tafeltjie in die binnehof voor my kamerdeur, maar ek kon nie daar gaan sit nie, want dit was semi-permanent, (tydens dagligure) vol rommel en skoonmaakmiddels gepak. Daar was ook 'n verstopte riool wat se reuk by my venster ingewaai het, ten spyte van die hele dag se skoonmakery. Ek beveel aan om jou dae tydens verblyf by Boulders Beach Hotel vol te boek en eers teen laatmiddag terug te keer na die akkommodasie. Kamers in die binnehof se vensters kyk vas in mekaar so hou blindings toegetrek vir privaatheid.

Jos S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jos S

Vriendelike diens, parkering is 'n probleem.

Ek het lekker gebly. Heeltemal voldoende vir 'n oornag stop.

Randolf J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randolf J

Mooi uitsig oor die see. Voel een met die natuur.

Verskeidenheid van natuurlewe kan besigtig word. Rustige en veilige omgewing.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review. Look forward to having you back with us one day

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Lorenzo R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenzo R

Die kuier was lekker rustig.

Die ligging is goed, redelik naby aan die tourist hub die enigste nadeel van die akkommodasie is die feit dat privaatheid dalk beter kon wees aangesien die hoofingang loop uit op die dek van die ontsvangs area.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We look forward to having you back with us one day.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Petro R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R

Lovely location and historic building.

We were warmly greeted and received by the gentleman at reception. He also shared some contacts for a lift with us since Uber and Bolt are not available in the town. It was a pleasant overnight stop with easy access to the beach. The building and room we stayed in, is rich in history which does impact on some amenities. A TV would be great for the family rooms. Overall a pleasant experience. A later check-out option can also be considered.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review, look forward to having you back with us one day

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Lucinda K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda K

Ons het net daar oornag, dit is baie skoon en netjies.

Vir net 'n oornag is dit reg. Ons het net 'n kamer bespreek, want ons het die volgende dag teruggevlieg. Skoon en netjies.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We look forward to having you back with us one day.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Willem Johannes P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Johannes P

Dit was 'n baie rustige paar dae.

Kan net meer kyk na die persone wat moet rystoele gebruik.

Sonja W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja W

Baie lekker.

Lekker by die see, maar dubbelkamer is bietjie klein, ligging is mooi, maar dit is maar raserig en rumoerig in die binnehof. Prys is bietjie duur vir net slaapplek, maar andersins het ons dit baie geniet.

Gigi D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gigi D

Comfortable and well located place.

On arrival there was a vagrant in the parking area that harassed us to help carry luggage and wash our car which was very uncomfortable. The manager should have chased him away as it is a problem for guests checking in to the establishment.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Good Morning, we are sorry for your experience, we would have asked them to go away if we were aware of the issue as the staff on duty did not see him or know about your difficulty.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Maritza G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza G

OK.

Die kamer was skoongemaak elke dag, maar die beskuit en koffie was glad nie aangevul nie. Die wifi het glad nie gewerk nie.

Anieka M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anieka M

Ek het regtig meer verwag van 'n hotel wat in die toeriste deel van Simonstad geleë is.

Eerstens is die kamer heelwat kleiner as wat dit op die foto's lyk. Die matras op die bed is hol, so 'n mens se rug raak seer in die nag. Die seephouer in die badkamer was leeg en daar was geen stortjel of shampoo in die badkamer nie. Die een venster se knip is stukkend, so toe die wind in die nag waai, het die venster oop en toe geklap. Daar is ook geen TV in die kamer nie. Ek dink regtig Boulders Beach Hotel kan verbeter op hul diens.

Adriaan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Baie, baie mooi uitsig, Ons sal definitief weer 'n besoek doen.

Geriewe was uitsekend en so ook die diens by ontvangs.

Hannes B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Uitstekende kuier gewees.

Sal definitief weer bespreek. Baie dankie vir die goeie diens.

Pippa S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa S

Enjoyable last-minute getaway.

Enjoyable last-minute getaway, close to home, but far enough to feel away. Had a lovely walk to visit the penguins near by and dinner and breakfast in Simon's Town at some of the many restaurants.

Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Uitstekend!

Goeie ligging! Baie vriendelike diens!

Creshenda R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Creshenda R

My stay was so beautiful. The staff made it so much fun. They made sure to check up on my partner and I, that we even created a little bond of friendship. Amazing place to stay at. Would definitely recommend it to all.

We had so much fun. The place felt like home. We wish that we could have extended our stay, That's how much fun we had. Thank you to Kaylin and the others for making our stay amazing. Will definitely be back pretty soon.

Rouxle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxle M

Amazing!

Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was baie netjies en het voldoen aan al ons behoeftes. Die ligging is uitstekend en uitsig oor see pragtig, het veral die sonsondergang en sonsopkoms geniet. Ons het ook na die pikkewyne gaan kyk en wat 'n ondervinding - het dit baie geniet en sal beslis weer teruggaan.

Jessica R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R

Onverbeterlik!

Absolute pragtige ligging en 'n kamer met áls wat jy nodig het. Was net vir een aand daar, maar dit was beslis een vir die boeke!

Pierre L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Beautiful and relaxing.

It was a wonderful visit, short but sweet, we will definitely make another stay. Thank you, it was awesome meeting all the Penguins!

Chris C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Had a great stay. Appreciate the extra late check-in and coffee in the morning.

We arrived quite late (around 22h) and check-in was easy. I had some difficulty reaching reception for the larger part of the afternoon, which got me quite worried, but my stay was excellent.

Robert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Beautiful place.

Friendly hosts. Beautiful view. Great value.

Samantha R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R

Ons het baie lekker gebly, die ligging van die plek is perfek vir die pikkewyn-ondervinding. Kan nie beter nie.

Die klank van mense buite die kamers trek erg in die kamers in, en het ons vroeg wakker gemaak omdat hulle besig was met herstelwerk aan die gebou. Dit is al wat ons gepla het, as hulle dalk die kamers op 'n stadium meer klankdig kan maak. Die plek was netjies gewees. Die ligging perfek en ons het die dag en aand daar vreeslik geniet. Lekker om in die aand buite op die stoep te sit en na die pikkewyne te luister en te kyk hoe hulle rond loop.

Bernelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernelle V

Good value for money, convenient for a quick stay.

See stars.

Christian G S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christian G S

Baie netjies en skoon.

Die ontvangs was vriendelik, die kamers baie skoon. Parkering vir voertuie is buite, maar dit blyk veilig te wees.

Jean Martin B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean Martin B

Fabulous, with breathtaking views.

Some kitchen items missing, iron and ironing board, cutlery, kitchen cleaning equipment.

Anton D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D

Lekker atmosfeer.

Mooi uitsig en lekker uitryplek.

Pieter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Goed geleë, goeie diens, geriewe kan bietjie verbeter.

Kamer 14 is baie basies, so bietjie duur vir wat jy kry - geen TV, geen tafel waarop ek 'n laptop kan sit en iets doen nie? Ons het net daar geslaap, so goed genoeg vir dit, maar jy kan nie daar tyd spandeer nie.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jakkie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie P

Wonderlike ondervinding.

Heerlik geslaap, vriendelike diens en die pikkewyne is die oulikste!

Lynette N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Plek is baie netjies en goed geleë. Die wifi se opvangs is net baie swak.

Blyplek is werklik baie skoon en het lekker gebly.

Tarne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tarne D

We only overnighted due to attending a function in the area. Place was clean and reception friendly.

Room service would've been a welcomed extra. Breakfast is by arrangement and minimalistic and although there was a cart outside for sandwiches and fries, due to load shedding it was not operational. WiFi is also not good in the rooms.

Therese L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Therese L

Kamer nie gereed met aankoms 14:00 nie.

Daar was nie water in die kamer nie. Vloere nie gemop vanweë "loadshedding"? Sjampoebottel was amper leeg. Asblik het nog vullis in van vorige gaste. Ander gaste het die heeltyd lawaai en kinders hardloop rond. Het gekla oor kamer en dit was reggestel.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annaline D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annaline D

Was clean but very limited space.

WiFi not available, small space.

Wayne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D

Great value for money and perfect position in Simon's Town.

Service was great. Rooms basic but clean and perfect for our 2 night stay.

Cleo-ann J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleo-ann J

Tranquil, accessible and beautiful.

It was a tranquil stay with beautiful views. The accommodation was beautiful, timeless and accessible to other facilities. The receptionist was helpful and open towards us. It is a destination my partner and I will visit in future.

Glynn K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn K

An amazing location with a beautiful view of the ocean.

Quiet and safe. Lovely walks on the board walk with the penguins and rock rabbits to amuse and keep one company. The curio shop and cafe downstairs attract many tourists and add to the tourist ambiance. The hotel was apparently built in the 1800's and therefore has historical importance. Definitely a place worth going to again!

Charles H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H

Great value for money in tidy room.

Great location, close to the beach and penguins.

Hj R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hj R

Eenvoudige, netjiese, goeie ligging.

Als wat jy nodig het vir 'n aand of 2 se slaap. Naby aan alles en strand met klomp klein sandstrandjies tussen die rotse ideaal vir klein kindertjies wat wil speel in water en sand. Baie veilig. Resaurant bedien ligte etes maar ander eetplekke baie naby. Simonstad voel soos 'n ander land.

Japie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie D

Uitstekende ligging en by die pikkewyne.

Kort 'n bietjie onderhoud.

Franky L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franky L

Absolutely breathtakingly beautiful and peaceful.

Loved the little stoep room, equipped with everything you need. Not too clean (cobwebs) and coffee and milk already passed expiry date. But was not at all bothered, the staff are helpful, friendly and the spot is just the best ever. Really loved it.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Hi Franky,

Thank you for your review, and apologies, that room was standing empty for a while and we were supposed to check it before you came, this will not happen again.

Hope to see you again soon.

Sunny greetings from Boulders.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Karen L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L

Skoon, voldoende slaapgeriewe.

Hulle het ongelukkig nie die B&B opsie van hulle advertensie verwyder nie. As ek vooraf geweet het die restaurant was gesluit weens Covid sou ek nie daar bespreek het nie. Die pikkewynreservaat het opgemaak vir die misverstand.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Dankie Karen. Ons is nog steeds 'n bed en ontbyt, maar ons tariewe word geadverteer as sonder ontbyt met die opsie om dit te koop by die kafee. Jammer oor die misverstand.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
John T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John T

It was fabulous! Perfect location and very relaxing atmosphere.

Not all windows have burglar bars - should consider installing these.

Malinda J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Malinda J

Skoon, netjies.

Restaurant was ongelukkig toe, maar kamers is skoon en netjies. Lekker om reg by die pikkewyne te wees.

Jakkie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie B

Die Pikkewyne baie geniet, ligging is perfek vir besigtiging.

Ontvangs was maar styf en baie saaklik. Tuinrommel (baie ou blare, sonverbleikte ou 2 Minute Noodle papier, ens.) het buite in die hoek vasgewaai, duidelik dat dit vir 'n tydjie nie skoongemaak is nie, met die blare in verskillende stadiums van verdroging. Binne was skoon en netjies.

Franky L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Franky L

Amazing, really my new favourite place!

Took my mom (76) after I have been there 4 weeks prior. It is a absolute gem of a place, so relaxed, staff are so friendly and I am coming back for sure!

Luzanne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Luzanne P

We made the best of it!

We were away for an anniversary weekend. If you plan to be busy during the day with sightseeing etc. and just sleep at the hotel, it will be fine. The noise level at the hotel during the day is loud and wouldn't say it is worth the money spent. Although a fantastic location, the photos and information on the website are outdated and misleading. They offered a more expensive room "with WiFi" which we declined, but when we got there we had WiFi in our booked room. Rooms are neat and clean, no room service so remember to take Sunlight to wash coffee cups. Staff is friendly, however, the hotel will do better under experienced management. We loved visiting Simon's Town, but will not stay here next time.

Georina W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Georina W

Moeilik om in die donker te vind.

Die adres op die webtuiste is verkeerd. Dit is Boulders Beach Resort. Verder was die inligting dat daar nie WiFi of TV is nie. Ek moes dus eers tuis my werk klaarmaak en kon eers 17:00 uit Durbanville vertrek. Teen die tyd wat ek in Simonstad aangekom het, was dit reeds donker. Die adres is ook verkeerd en die sein daar is baie swak, so my GPS kon nie die plek opspoor nie. Ek het meer as 'n uur lank op en af, vrou-alleen in die donker gesoek, die eienaar is opgespoor en het my toe gebel en verduidelik hoe om daar te kom. Ek was alreeds tweekeer by die plek, maar daar is geen naambord of aanduiding dat dit die regte plek was nie. Personeel was reeds weg, maar my kamer was gereed. Die eienares het aan my die WiFi wagwoord gestuur, so ek kon eintlik al 12:00 die middag ingeklok het en vandaar af gewerk het met die lieflike uitsig oor die see. Die kamer is gerieflik, maar daar was nie eers 'n melkie vir my oggendkoffie nie. Bogenoemde foute het aan my baie onnodige spanning veroorsaak.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Dankie vir U review,

Ek is jammer oor die verlore raak maar ons het h groot wit en swart teken wat se Boulders Beach, die address is reg, nie seker hoekom julle dit nie so gevind het nie. Daar is net 2 geboue op die straat en die ander een is n buiding site.

Ons het Wifi, maar daar is een , goedkoper kameer, wat dit nie in die kamer het, maar die res van die Hotel het Wifi.

Jammer oor die melk, maar ons kantoor is oop van 8am-17h so nie seker oor hoekom U nie die wifi of melk by ons kom haal het nie.

Ek hoop dat as jy weer kom ons vir jou n beter ervaaring kan gee.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Lavinia B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lavinia B

My husband and I wanted a relaxed weekend away. However the restaurant was not open so we had to go out for all our meals. There were no facilities for self-catering.

The restaurants were not nearby so we had to drive out for all our meals. The accommodation was also overpriced at R800 per night with no meals included. There was also no TV in the room so when the weather did not permit going to the beach, there was nothing to do at the lodge. I would hope that meals will be served soon to justify the high cost for accommodation. Alternately the price has to be dropped.

Stefna O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stefna O

Superb location, but sadly lacking accommodation.

I'm sadly very disappointed in my stay. Firstly, I couldn't get hold of the hotel for an entire hour telephonically to confirm my check in time. The room was nice enough, but from having stayed at many places before I think it was quite lacking. I only had one sachet of normal coffee, the WiFi didn't work in the area that my room was, no bottled water provided and my outside table had no chairs to sit on and enjoy the view. It's sad to say that I won't be staying here again, nor would I recommend it.

Gustav E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav E

Ontvangs was heeltemal onbevoeg om kliënte te diens.

Skoonmaak van kamers was glad nie op standaard nie. Kamer was vuil met aankoms, vloer was nie skoon en badkamer het "hare" in bad en op vloer gehad. Orals in die hoeke van die vloere was stofwolle en vuilgoed. Gloeilamp op bedkassie was buite werking. Voordeur het waterskade en vertoon glad nie goed nie. Warm water in badkamer was twee aande koud, en twee keer was daar geen watervloei nie. Plaveisel in "courtyard" is vreeslik ongelyk en moeilik om op te loop, blote instandhouding sal dit gelyk hou. Mens struikel maklik op die stene. Trappe voor hotel se ligte was twee aande af, wat baie gevaarlik is. Nood nommer of na-ure nommer in die aand is nie beman nie.

Madeleine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Madeleine S

Nie my keuse van verblyf nie.

Too overrated. Te veel betaal vir dit wat mens kry. Die plek kort beslis 'n ordentlike skoonmaak. Die een bedmatjie was opgerol aan die ander kant van die bed. Koffiemerke op die voetenent van die lakens. Geen TV. Die weer het ons nie toegelaat om uit te gaan nie. Nie 'n restaurant naby wat aandetes bedien nie.

Dania M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dania M

Ons kon baie beter kry vir dit wat ons betaal het.

Ons was ongelukkig baie teleurgesteld. Geen TV, geen yskas, geen uitsig. Letterlik net 'n bed, 'n bad en 'n toilet. Ons het spesifiek toe ons uit ons baie opsies moes kies, eerder 'n plek gekies wat bietjie duurder was omdat ons net 3 dae bly wou ons bietjie beter hê, ons kon baie beter gekry het as ons elders geboek het vir die geld wat ons per nag betaal het. Die 4de aand het ons minder betaal in Bloubergstrand en in 'n pragtige plek met 'n uitsig, mooi dekor, 'n TV, moderne vol toegeruste kombuis en oornag. So ons was spyt oor ons keuse.

Henk N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk N

Wonderlike ligging, verblyf perfek vir ons gesin van vyf.

Goeie basis om besienswaardighede in en om Simonstad te besoek. Ruim en gerieflike verblyf. Die ontvangs was effe onpersoonlik, met geen kontak in die twee dae se aanbly nie.

Annelie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie C

Buite seisoen voel bietjie onveilig, was alleen daar.

Ongelukkig was die restaurant toe en daar was geen ontbyt nie. Ek dink dit is ook relatief duur vir een aand gewees.

Charmaine C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine C

Great stay, great people and convenient location.

I had a great stay at Boulders Beach Lodge and Restaurant. I was there alone as a student, so I had to walk everywhere. The lodge is located at an ideal place, close to the penguins and the places I had to go. The staff were always friendly, their food is amazing and the ambience is so relaxing. I would recommend a TV, but that is maybe because I was alone, and the TV would have been a great company at night. But other than that, I will stay there again. Thanks.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio se terugvoer

Dear Charmaine.

Thank you so much for taking the time to review your stay with us. I'm so pleased you enjoyed your time with us and our prime location which really is so special. We look forward to welcoming you again in the future.

Best wishes.

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Margaret M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Incredible location right at Boulders Beach.

You couldn't find a better location and the restaurant food is great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike ligging reg by Boulders Beach.

Jy kon nie 'n beter plek kry nie en die restaurant kos is goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sanja H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanja H

Ontspanne naby die see.

Heerlike paar dae by Boulders gewees, gerieflik naby baie mooi Boulders ( met pikkewyne) strand. Baie mooi uitsig vanaf restaurant. Restaurant kort bietjie opknap en vernuwende spyskaart. Vriendelike personeel en eienaars.

Marius B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Great place to stay!

Great experience friendly staff and very well placed.

Marius M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Goeie ligging by die see. Geniet pikkewyne wat voor jou kamer slaap. Baie bekostigbaar.

Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Heerlike, rustige omgewing.

Ons het lekker gekuier. Die 2 grys katte het bygedrae tot die rustigheid!

Susan H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Verblyf by Boulders was aangenaam.

Aangesien ek op 'n sakebesoek was, kon ek nie alles geniet soos ek graag wou nie, dit tyd het dit nie toegelaat nie, maar ek sal graag op 'n volgende geleentheid weer van julle diens daar gebruik wil maak, want alles was baie goed, netjies en geen problem gehad nie. Baie dankie vir julle vriendelikheid en ek sal julle graag verwys na vriende en kollegas.

Roger L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger L

Affordable and Awesome.

Everything was well worth my stay, great view of the sea and penguin life while having a scrumptious breakfast, will definitely be going back.

Hans V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V

Lodge and restaurant are very good, however the restaurant was closed on Monday.

We stayed two days in the lodge. The lodge is located next to the Boulders Beach penguins. The rooms and the restaurant were very good. The location of the lodge makes it very easy to visit the Cape Peninsula. Security is provided by a guard.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lodge en restaurant is baie goed, maar die retaurant was toe die Maandag.

Ons het twee dae in die lodge gebly. Die lodge is langs die pikkewyne by Boulders-strand. Die kamers en die restaurant is baie goed. Die ligging van die lodge maak dit maklik om die skiereiland te verken. Daar is 'n sekuriteitswag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Fantastiese ligging.

Vriendelike diens. Gawe ontbyt ingesluit. Sal vir seker weer terugkom.

Frikkie K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frikkie K

Kamer benodig opknapping, alles lyk oud en afgeleef, vir die prys verwag 'n mens iets beters. Enigste plus is die nabyheid van die pikkewynreservaat.

Kamers benodig opknapping. Restaurant is slegs oop vir ontbyt dus is die naam misleidend. Vir die geld kan beter akkommodasie in die omgewing gevind word.

Rudi L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Waarde vir geld en diens is baie goed. Ek sal weer van Boulders Beach Lodge gebruik maak.

Sien die sterre.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Santie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Wonderlike ervaring by Boulders Beach.

Wat 'n fantastiese plekkie om te oornag. Ons is met ope arms ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Die pikkewyne wat ons elke oggend môre en elke aand nag gesê het was beslis 'n eens-in-'n-leeftyd-ervaring. Ons kan met groot vrymoedigheid aanbeveel dat enige reisiger hier kan oornag.

Kobus D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Heerlike, gerieflike verblyf.

Heerlike, bekostigbare akkommodasie, met alles wat mens kan verwag.

Susan R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan R

Baie netjiese kamers en badkamers.

Die prys per persoon is te hoog, maar dit was al wat op kort kennisgewing in die area beskikbaar was.

Philip G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Die akkommodasie is beslis van hoogstaande gehalte, veral die uitsig.

Ons het Saterdagmiddag (na uitkloktyd) aangekom, maar was vroeg ingelig dat ons kamer reg is. As dit by die restaurant kom, is dit 'n heel ander storie. Met ontbyt het ons amper 'n halfuur gewag vir ons koffie/tee en kinders se drankies. Dit het eers aangekom nadat ek moes kla. En die tyd wat dit geneem het om die ontbyt by die tafel te kry, ook nadat ek moes kla, was HEELTEMAL onaanvaarbaar. Eers nadat ek begin kla het, is ons ingelig dat my vrou nie die ontbyt kan kry wat sy bestel het nie aangesien hulle nie die muesli het om by te voeg nie. Die kinders kon ook nie wafels bestel nie.

Fouche B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouche B

Verblyf was baie goed.

Pikkewyne kan raserig wees, maar dit is deel van Boulders Beach. Dit is lekker naby aan Kaappunt Natuurreservaat wat 'n moet is vir elke besoeker.

Daniel V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel V

Sal graag die lodge wil aanbeveel aangesien ons verblyf aangenaam was ten spyte van 'n paar kwelpunte.

Sal graag wil sien dat die lodge opgeknap word en meer aandag gegee word aan algemene netheid en die tuin. Die pikkewyne wat saans voor jou deur kom slaap is baie oulik, maar die volgende oggend wanneer jy jou kamer wil verlaat is die nie meer so oulik nie! Die kos was redelik lekker gewees.

Gerrie J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrie J

Netjies en skoon, maar het al beter gesien.

Die plek is baie netjies en skoon, maar ek het al in ander plekke wat soortgelyk is, gebly teen baie minder. Die houttrappe wat gelei het na my kamer is plek-plek los en daar is net 'n reëling aan eenkant. Indien 'n persoon sy balans sou verloor weens die los trap kan so 'n persoon ernstig seerkry, veral omdat die los trap redelik hoog is.

Jp R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jp R

Baie slordig. Die bestuur is nie betrokke nie.

Die plek benodig ernstige onderhoud. Die pikkewyne bemors die plek en dit word nie skoongemaak nie. Die kos is baie vetterig.

Rachel V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rachel V

Effe teleurstellend.

Al is hierdie lodge uitstekend geleë, tel dit tog eintlik ook teen dit. Dit is nou wel bitter naby aan die Boulders en die bekende pikkewyne, maar jy kan dit in elk geval nie sien vanaf die akkommodasie nie. Die probleem is egter die parkeer-situasie. Daar is nie parkering nie. Maar dit is nie hoofrede hoekom die lodge teleurstellend was nie. Ek het die aand van tevore in 'n gastehuis in Vishoek gebly waar ek presies dieselfde betaal het en die gehalte van die akkommodasie was 100 keer beter. Die piepklein kamertjie het bittermin privaatheid gebied, aangesien die gordyne amper deursigtig was en enige iemand van die straat af in my kamer sou kon insien. Daar was slegs vere kussings op die bed. Met soveel mense wat aan allergieë ly, kan ek nie glo dat daar in vandag se tyd nog akkommodasie is wat van vere kussings gebruik maak nie. Met die toemaak van die gordyn het die pleister van die muur afgeval. Die lamp op die bedkassie ('n staal struktuur met 'n kaal gloeilamp, geen lampskerm) het my geskok as ek daaraan raak. So ek het dit maar afgelos. Die lendelam kas in die kamer se deure het elke nou en dan vanself oopgemaak. Dit laat 'n mens nogal skrik. Ek dink hierdie lodge maak staat op hulle ligging vir besprekings en dink hulle hoef nie verder moeite te doen nie. Ek sal beslis nie weer hier bly nie en dit vir niemand aanbeveel nie.

Shannon M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Shannon M

Asked for a sea view, but did not get one.

Shower over the bath leaked water onto the floor. Room extremely hot. Was told that a fan would be supplied, but this did not happen.

Lauren F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren F

Exactly as Advertised

The site says the Lodge is right on Boulder's Beach and it is! It shares a parking lot with the beach, so you can just walk out of your room and onto the sand! There are penguins nesting on the grounds as well!

Jaco B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

'n Goeie area, lekker naby aan als.

Sien die sterre hieronder.

Caitlin M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin M

Perfect spot

Staff were really disinterested during our stay, which was sad as everything else was lovely. Rooms on ground floor get to hear lots of penguin noise! They have a perfect location right on the beach. We found food to be overpriced and below average.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4549c35fde52aaf1e9f5f533e83bc3da166ae8a74ae5f27841240cde554717153ede44879c5892279133ae92b17f85db806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 4 Boulders Place Boulders Beach 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.198430436205 18.453088402748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang