Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Elise S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Spectacular ocean view. We had a wonderful stay. What a lovely setting! Great for family gatherings. Very close to the Boulders National Park and the perfect place to stay for seeing penguins in their natural habitat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Boulders Beach House
Thank you for your lovely review! We are so pleased you enjoyed our holiday home and its proximity to the penguins.

Sanet V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Sielsvernuwend. Verblyf in 'n rustige en veilige omgewing. Die eenheid het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lovely. Great stay, clean and a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Most enjoyable stay. Thank you. Only 1 concern when I leave through the garage, I cannot see if I actually armed the alarm as I can't see the blue light or any sign that the alarm is on. Also, only 1 roll of toilet paper per bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese uitsig en puik wooneenheid. Groot stoep en hoog gelee gee perfekte see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Such an amazing vista and a beautiful space to relax. There was everything we needed and a light and spacious living room and deck to look out over the whole of False Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Ons het baie lekker gebly en was baie hartseer toe ons moet oppak. Ek sal Boulders Beach House vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer terug, kinders het dit ook baie geniet. Al negatief wat ek kan sê, is handdoeke kan groter wees en die buitelig by die hoofvoordeur het ons gepla wanneer ons gaan slaap het. Verder is dit die perfekte plek! As jy plek soek vir jou om te gaan ontspan en om dorpe rondom te verken, is dit die plek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Ongelooflik. Ons was baie beïndruk met die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Wonderlik. Die uitsig is asemrowend en die eenheid het alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Lieflik, pragtige uitsig, asemrowend. Fantasties, was net wat ons nodig gehad het. Pak net jou klere en tandeborsel. Alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-laan 185, Boulders, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132c71dc23d6c3e7a8af62b35293bb7c4525a1ec299f0553e0db769b29601985aa12e9f2bbf40f00c588c19150a9d9bf2fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 185 McFarlane Avenue Boulders 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.199227272976 18.45182116945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang