Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders G07

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Ballito, Noordkus, 4400, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 800 R2 240 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boulders G07 is 'n pragtig opgeknapte woonstel aan die strand in die hartjie van Ballito, wat direkte toegang tot die Ballito-promenade bied, en is stapafstand van baie gewilde strande en restaurante af.

Dié drieslaapkamerwoonstel is op die grondvloer geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër kombinasie. Daar is ook 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die kombuis brei uit na die sitarea, wat 'n groot platskerm-slim-TV met stromingsdienste soos Netflix en YouTube het. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte en verfrissende seebriesie op die buitestoep geniet, wat toegerus is met 2 ligstoele, 'n etenstafel en stoele. ’n Groot staande sambreel bied oorgenoeg skaduwee vir warm, sonnige dae.

Gaste het toegang tot die kristalblou gemeenskaplike swembad en lieflike braaigeriewe net 50 m van die woonstel af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, Ballito, Ballito, Noordkus, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boulders G07 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Ballito, Noordkus, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19e18a04cc3a14d415ffa91c738cc21339d589b339f9c0150483300d60fbdf661889d680c141addc2e557237e0452e4cb5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.53676 31.22172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang