Boulders Lodge
Beskrywing
Die Studio is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n slaapbank (word net vir kinders aanbeveel) in die sitarea. Die eenheid word met paneelverwarmers verhit en het 'n oop sandsteenkaggel. Die kombuis is met twee stoofplate, 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die stoep het 'n uitsig en 'n braaiplek. Daar is geen TV in hierdie eenheid nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Patio is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer. Die eenheid is oopplan en het 'n leefarea, kombuisie, 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dagbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n oondjie met twee stoofplate, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en broodrooster toegerus. Die leefarea en kombuis deel 'n oop kaggel. Die eenheid het nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kothuis is 'n oopplan-eenheid met 'n uitsig na Lesotho se kant toe. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n paneelverwarmer en elektriese komberse. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en nog 'n enkelbed, elektriese komberse en 'n paneelverwarmer. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die sitarea en kombuis deel 'n sandsteenkaggel. Die kombuis is met breekware, eetgerei, 'n mikrogolf, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 2 groot rusbanke en 2 rottangstoele met sitplek vir 6. Daar is geen TV in hierdie eenheid nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 9, Strydom, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang