Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulevard 11 Diaz Beach

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Theresa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Veilig, loop afstand na die strand. Baie lekker, jongmensarea.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Boulevard 11 Diaz Beach
Dankie, julle het so mooi na ons plekkie gekyk. Mooi jaar vir julle as gesin

Maria G
Lang verblyf
4.2
Jan 2024

Awesome, amazing memories that we will always cherish. Ons as gesin het die verblyf by Boulevard 11 Diaz Beach verskriklik baie geniet. Die plek is netjies en mooi. Lekker naby aan die see en aan die winkels ook. Tyd daar was net pragtige herinneringe wat ons vir altyd na aan ons hart sal hou. Selfs die mense wat om ons gebly het, het ons vakansie amazing gemaak, regtig "harts mense." Baie dankie vir 'n droomvakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Boulevard 11 Diaz Beach
Dankie vir julle. Wat 'n voorreg. Geseende 2024 vir julle as familie.

Jolanda M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Gerieflik, netjies woonstel, naby geleë aan strand en Diaz waterpark. Die woonstel is groot, netjies en gerieflik, maar is in 'n baie, baie besige straat geleë. Glo dat dit stiller is op 'n ander tyd van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard 11, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyiDfU1B8H9VDGEppiIf2Fbvw9xa6dLgeTKtCkKWNYaSZKjNXkF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 11 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.154135943796 22.103916287006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang