Boulevard 8
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R855 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Boulevard 8 is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is net oorkant Margate se hoofstrand geleë en die munisipale swembad, verskeie restaurante en winkels is ook naby.
Die woonstel het slaapplek vir 7 gaste en het 3 slaapkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer ’n enkel- en stapelbed het. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea beskik oor ’n etenstafel met stoele vir 6. Daar is ’n TV in die sitarea.
Margate Boulevard bied sekuriteitsbeheerde toegang asook parkeerplek op die perseel.
Daar is verskeie ander aktiwiteite in die omgewing, soos middagete by Mac Banana, verfbal, Deli & Bakery, Mac Fish, winkels, voëlkyk-dek, klimraam, speelareas vir kinders, Butterfly Dome en ponierritte. Op dieselfde pad na Port Edward sal jy die Wild Coast Sun Casino kry. Lake Eland is ook iets om te sien - die natuur is ongelooflik.
Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly-strand. Die kinders sal daarvan hou om al die verskillende slange te sien en om van elkeen te leer. In Shelly Beach is daar die Must-Byt-bootritte met visvanguitstappies en diepsee-swem. Die ouers kan saans gerus 'n draai by Pistols Saloon net verby Ramsgate maak vir aandete en dans.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 690
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 8 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang