Boulevard 9
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R940R846 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boulevard 9 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand en munisipale swembad, en naby verskeie restaurante en winkels geleë.
Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 ekstra slaapbanke in die leefarea.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV, gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Margate Boulevard het toegangbeheer en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 657
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 9 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal